Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross No. 8

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraaat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 11)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Albatross No 8 is 'n selfsorgwoonstel in Lambertsbaai, 'n rustige vissersdorpie aan die Weskus. Die eenheid is in 'n kompleks met 7 ander woonstelle geleë.

Die verblyf bied slaapplek aan 11 gaste in 4 slaapkamers met 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweed en derde slaapkamer het ook elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 3 matrasse vir kinders. Gaste in die tweede, derder en vierde slaapkamer maak gebruik van die ander badkamer met 'n stort gebruik. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea, sitarea en 'n TV in. Die eenheid het ook sy eie ingang en binne- en buitebraaigeriewe.

Aktiwiteite in die omgewing sluit swem in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 11 mense 4 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Kindermatras vir 1

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Sue V
5.0
Clean, spacious & homely. Brilliant view too. Loved our stay at Albatros #8. Helga was so helpful and went out of her way to make us co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Rodrick F
Gesin met klein kinders
5.0
Must return destination. Awesome - out of the mainstream holiday destinations and a place where you can unplug. Do not go only for two ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Rogene M
Gesin met klein kinders
5.0
Ek sal weer kom. Dit was 'n baie heerlike wegbreek.
Jan 2024
Jandré D
5.0
Lekker langs die Weskus. Ons het as familie baie lekker gebly by Albatross No. 8. Die balkon is fantasties en daar is lekker gebraai. Die res van die ...
Sien meer
Okt 2023
Dillan F
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gekuier by Albatross. Sal definitief weer kom. Hopelik weer vroeg volgende jaar. Uitsig is verskriklik mooi.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 445

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Voortrekkerstraaat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Albatross No. 8 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraaat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcd089718f851a2e4070d1613b1d8ddaf606da2f1ce2360f95a56174787e341bf491b741b81be005fd4a4fcf50f8066cf045?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 11) 20 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.095965 18.302712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang