Albert Road Apartment
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertweg 2, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 260 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Albert Road Apartment bied ruim strandvakansieverblyf in Albertweg, Houtbaai. Dit is 'n ideale keuse vir gesinne wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek. Daar is 2 eenhede, elk met sy eie kenmerke en aparte ingang. Elke eenheid bied slaapplek aan 'n gesin van 4.
Woonstel A het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, stort en 'n bad. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het sitplek, 'n TV en 'n slaapbank vir 2 ekstra gaste. Die eenheid het 'n buitestort. Die tuin is ideaal vir 'n troeteldier en het 'n braai-area. WiFi is ook beskikbaar.
Woonstel B beskik oor 'n slaapkamer, 'n badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n slaapbank vir 'n ekstra volwassene of 2 kinders. Wasgoedgeriewe is in die motorhuis beskikbaar. Dié eenheid het 'n balkon met 'n braai-area. WiFi is ook beskikbaar.
Ateljeewoonstel C beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n slaapbank vir 2 ekstra gaste of 2 kinders. Dié eenheid het 'n balkon met 'n braai-area. WiFi is ook beskikbaar.
Die verblyf het 'n omsetterstelsel wat rugsteunkrag verskaf. Sommige kombuistoestelle kan egter geraak word.
Die woonstelle is net 40 meter vanaf die strand en net 300 meter vanaf die ikoniese Mariners Wharf geleë. Die verblyf is stapafstand vanaf Houtbaai met 'n verskeidenheid restaurante en koffiekroeë. 'n Spar-geriefswinkel is net 7 minute ver.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Ligging
- Albertweg 2, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Houtbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertweg 2, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang