Albert Road Apartment
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertweg 2, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R1 980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Albert Road Apartment bied ruim en uitnodigende strandvakansie-verblyf in Albertweg, Houtbaai. Dit is die ideale keuse vir gesinne wat op soek is na 'n onvergeetlike wegbreek. Daar is 3 eenhede om van te kies wat elk 'n aparte ingang het. Elke eenheid bied slaapplek aan 'n gesin van 4.
Eenheid A het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak, stort en 'n bad.
Eenheid B beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer is het 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Eenheid C beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Elke eenheid het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus is. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Die verblyf het 'n omsetter wat rugsteunkrag voorsien. Sommige kombuistoestelle kan nie met die omsetter werk nie.
Die woonstelle is net 40 meter vanaf die strand en net 300 meter vanaf die ikoniese Mariners Wharf geleë. Houtbaai is net stapafstand vanaf die verblyf en bied 'n verskeidenheid restaurante en koffiekroeë. Spar is net 7 minute weg.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Ligging
- Albertweg 2, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Houtbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertweg 2, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang