Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albertinia Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Sebastian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 47 resensies vir Albertinia Hotel
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Marnell K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marnell K

Alles wat jy nodig het.

Baie dankie vir die laat inboek en vriendelike hulp.

Johan D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Rustig met die vriendelikheid van pragtige mense.

Bekostigbare, skoon en netjiese verblyf met dames soos Ingrid, Carina en Germari, wat die woord kliëntediens 'n nuwe betekenis gegee het. Dit was 'n week se verblyf met heerlike kos en absolute rustigheid na 'n besige dag. Baie dankie!

Cecile R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile R

Outydse elegansie en gasvryheid.

Pragtige ouwêreldse hotel en dekor. Ons is baie warm verwelkom en het heerlik geëet.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Jurgens S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurgens S

Baie gasvry.

Baie interresante geskiedenis.

Kim D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kim D

Quaint and quirky.

The hotel room, restaurant, and service were amazing. Definitely shall return. Thank you, Albertinia.

Danie R - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie R

Rustig en gemaklik.

Dit is natuurlik 'n ou hotel, maar dit word baie goed onderhou en skoongemaak. Dit was 'n heerlike oornagplekkie met baie lekker kos en baie vriendelike, behulpsame personeel.

Neels G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels G

Lekker gebly. Kos baie lekker.

Baie lekker gebly. Kos baie lekker. Restaurant het 'n wye keuse van kos.

Neil V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Neil V

Gesellig en knus.

Die personeel het spesiaal vir ons gewag om laat in te teken. Heerlik in die eetkamer en lekker gerus. Aan te beveel!

Gertruida C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gertruida C

Dit was baie rustig en aangenaam.

Die hotel se dekor pas by die gesiedkundige gebou. Die groot koolstoof in die ontbytsaal is baie mooi.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Miemsie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemsie D

Gasvrye verblyf met lekker kos en vriendelike mense.

Die personeel van Albertinia Hotel het uit hul pad gegaan om ons te help. Op Oukers Aand het hul ten spyte daarvan dat hul sekerlik oom hul eie families het, ons met 'n glimlag welkom laat voel.

Colette H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colette H

Skoon, netjies en vriendelik!

Ons het heerlik gebly en die handdoeke en beddegoed het heerlik geruik. Baie dankie.

Schalk B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk B

Fantastiese plek met hope karakter.

Ons het 'n fantasitiese tyd gehad in die hotel. Alles was skoon en netjies en die bed se matras is lekker stewig wat sorg vir n goeie nagrus. Ons het 'n TV gehad en die elektriese waaier in die kamer werk ook baie lekker. Die kos is van baie goeie gehalte en die ribs is 'n wenner. Die mense is ongelooflik vriendelik daar. Sal definitief weer gaan kuier in die hotel en oornag. Albertinia sien ons sommer gou weer.

Corrie B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie B

Baie lekker plek met vriendelike personeel.

Baie lekker plek met vriendelike personeel. Goeie gehalte en heerlike kos.

Marlene R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene R

Baie aangenaam.

Personeel vriendelik, kos lekker, maar matras verskriklik.

Anonieme gas - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Roslynn D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Roslynn D

Not clean. Dusty.

I will not be going back. Please attend to the dust, dirty curtains, dirty tub and dirty cups. Also the dirty fan against the wall, one can se the dust from a mile away.

John S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
John S

Baie teleurgesteld.

Goed ontvang. Geen aanvaarbare diens in restaurant nie. Kos was oneetbaar. Bed toe honger. Nie addisionale R700 werd nie.

Albertinia Hotel se terugvoer

Goeiedag John
Ek is baie jammer u voel so.
Ek het u ingeboek en ook bedien.
Die kos wat u bestel het, het u vir my gese u vrou kan dit nie eet a.g.v u vrou se breuk. Daarom gaan u ook nie eet. U het ook gese daar is absuluut niks fout met die kos nie. Ek het aangebied om vir u iets ander te kry en u het gese dit is al te laat. Ons was wel besig en die kos het langer gevat as gewoonlik. Regtig jammer as u so voel.
Ek voel net as dit oneetbaar was moes u vir my gese het. Ons kos is baie gewild en ons is trots op ons kos wat ons maak.
As ons 'n klagte kry vat ons dit baie ernstig op en verbeter op dit wat fout is.
Vriendelike groete
Albertinia Hotel
Carina

Albertinia Hotel
John B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
John B

First time, last time.

Our room was situated on the main road with the bottle store around the corner. The noise was horrendous! The place is old and dirty. The washbasin has a spider crack the size of the washbasin. The curtains are filthy. My husband's food was bland and some of my food was raw. When I mentioned this to the waitress, I was ignored. Never again!

Francina H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francina H

Was baie lekker om daar te slaap, sal dit weer doen.

Die kos was uitstekend en ons het tuis gevoel met aankoms.

Sonia H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sonia H

Baie aangenaam en 'n lekker stop vir een nag se rus.

Ons is geskakel 'n dag voordat ons moes arriveer, sodoende ons aankoms tyd te bevestig. Karina is 'n baie aangename en vriendelike gasvrou. Die spyskaart is soos altyd baie lekker. Die ontbyt was heerlik. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Anneliza D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneliza D

Baie aangenaam

Het net een nag oorgeslaap maar sal dit defnitief aanbeveel.

Lindsey H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lindsey H

Great.

I love the staff. The ladies are very friendly and helpful.

Christiaan K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christiaan K

Altyd netjies en 'n plesier.

Die hotel is sentraal, altyd netjies en vriendelike personeel.

Gerhard P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard P

Ouwêrelds, ruimhartig en plattelands.

Die hotel is 'n baie goeie oornagstop vir gaste wat op pad is Kaap toe of Oos-Kaap toe. Baie unieke atmosfeer wat goed behou is deur die bestuur en die kos is baie lekker. Enigste twee sake wat aan die negatiewe kant was, was ons kamer wat na rook geruik het met 'n halfvol bottel bier en sigaretstompie wat nie weggegooi is voor ons aankoms nie. Die kamer self was andersins skoon en netjies en privaat. Sal ook aanbeveel dat die beligting in die court yard opgeskerp word vir gaste wat na donker na hul kamers terugkeer. Andersins, baie behulpsame personeel in goeie ou Albertinia waar alles stadiger as normaal verloop en dis lekker.

Peter G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter G

The hotel is a bit run down. The food was good.

The staff were friendly but they were stretched as they were not enough on duty.

Yolanda E - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolanda E

Baie effektief, vriendelik en bereid om die ekstra myl te stap.

Die personeel was bereid om by ons persoonlike behoeftes aan te pas.

Gerhard V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Goeie diens en heerlike bekostigbare kos.

Kamers is netjies met die nodige. Diens is uitstekend gewees veral van Ingrid. Die kos was 'n wenner teen baie goeie pryse. Welgedaan.

Celeste M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Celeste M

'n Historiese hotel met baie karakter en ongelooflike goeie diens.

Sien sterre.

Kelvin D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Kelvin D

Quaint, old time hotel.

The Albertinia Hotel lives up to its old time quaintness and the food which always has good reviews was not disappointing. The rooms still have that vintage look. There was a wall heater in room but no electric blanket which was an extreme disappointment for me, although our American friends loved it and they are very fussy. Negative - the number of people hanging around the car park looking for food or a handout.

Annamarie T - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie T

Rustig en ontspannend.

Was 'n heerlike ondervinding, ons het van die oomblik wat ons ingestap het so tuis gevoel. Kos was heerlik. Personeel gaan uit hul pad vir hul gaste.

Albertinia Hotel se terugvoer

Hi Annamarie,
Baie dankie vir die terugvoering en bly julle het julle tydjie hier by ons geniet. Hoop julle maak gou weer so.
Groete,
Des& Nita + Sebastian & Lume en ons spannetjie.

Albertinia Hotel
Riana M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana M

Baie gerieflik, gawe diens.

Baie pragtige ou hotel, mooi gerestoureer en gerieflike kamers. Uiters gawe diens en lekker kos. Onthou net dat die hotel se kroeg die enigste vermaak vir die dorpsmense is oor naweke. (Nogal erg lawaaierig, maar die kamers is darem aan die anderkant).

Jan S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan S

Baie goeie ervaring.

Hartlike en vriendelike ontvangs, goeie diens en wonderlike ouwêreldse atmosfeer. Aandete en ontbyt voortreflik. Dankie vir 'n goeie ervaring.

Albertinia Hotel se terugvoer

Hi Jan,
Baie dankie dat julle by ons oorgebly het en baie bly om te hoor julle het julle verblyf hier by ons geniet. Ook baie dankie vir die mooi terugvoering.
Groete
Des & Nita,
Sebastian & Lume en ons span

Albertinia Hotel
Anna E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna E

Lekker tuis gevoel met lekker kos. Ontspanne.

Albertinia was vir ons 'n maklike afstand vanaf Kaapstad om nog langs die pad te kuier. Het bietjie gesukkel om die hotel te kry! Moes besef het die hoofstraat het 'n agterstraat geword. Baie vriendelik en gulhartig ontvang en regtig lekker geslaap. Etes voortreflik.

Albertinia Hotel se terugvoer

Beste Anna,

Dankie dat julle by ons oornag het, ons is bly om te hoor julle het jul verblyf by ons geniet.

Hoop om julle weer in die nabye toekoms by ons te ontvang.

Groete,
Des en Nita Smith en al die personeel

Albertinia Hotel
Hannelie V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V

Baie netjies en die eienaars baie vriendelik.

Baie vriendelik. Die Hotel is waarde vir geld. Die dekor is dated en sal opgedateer moet word. Alles is skoon en netjies.

Willi V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Willi V

Gemaklike akkommodasie, vriendelike en persoonlike diens.

Waarde vir Suid Afrikaners se geld het ek 2 sterre gegee, vir jou gemiddelde FT (Flippen Toeris - menende oorsese reisiger met dollars en euros) is R400 per persoon per nag 'n absolute winskoop. My Mandelas is egter swaar verdien en 'n "local discount" opsie sal baie welkom wees. Veral wanneer meer as een persoon inboek van Suid Afrikaanse oorsprong. Die kamer was egter voldoende ingerig en die radio boks teen die muur volledig met 'n knoppie vir die ou Springbok Radio het interessante herinneringe teruggebring. Daar is betaalde WiFi wat in ons dag en tyd verniet behoort te wees. Ontvangs van alle diensverskaffers behoort egter goed te wees, dus geen rede om te betaal vir iets waarvoor jy reeds betaal nie. Ek het die sirloin steak op die al la carte menu probeer. Alhoewel smaaklik, was ek teleurgestel. Die snit was van swak gehalte en ek het omtrent helfte afgesny aangesien dit vet was. Ek kon ook nie agterkom of dit flame grilled was nie, eerder soos pan gebraai voorgekom, maar ek kan verkeerd wees. Hier kan baie verbeter word op. Ek kan nie terugvoer oor ander kosse nie. Wat uitgestaan het, was die persoonlike diens en belangstelling wat getoon is. Dit opsig self laat ietsie soos die steak maar 'n klein dingetjie wees. Baie dankie daarvoor.

Albertinia Hotel se terugvoer

Goeiedag Willi,

Baie dankie dat jy by ons oorgebly het en vir jou terugvoering, ons sal werk maak daarvan.
Wat die waarde vir geld betref , jy was 'n solo bespreking , nie deel van 'n groep nie en het wel vir 'n dubbelkamer gevra , alhoewel jy 'n enkel persoon was en ons het net die enkel tarief gevra en jou in 'n dubbelkamer gehuisves en soos deur jou versoek en was ons ook bereid om die kamer vir jou gebruik later as ons uitkloktyd oop te hou die volgende dag, as jy dalk weer wou kom stort na jy jou maraton voltooi het. Ons gee wel vir groepbespreking 'n spesiale tarief, alles hang af van wat die kliente benodig, grootte van die groep, etes, tydsduur ens.

Ons Wi-Fi is gratis aan alle kliente wat by ons oornag , daar is wel 'n prys van R 30.00 op die koepon gedruk deur ons Wi-Fi verskaffer, wat ons volgens ons eie diskressie kan gebruik vir dagbesoekers wat instap en soms net die Wi-Fi gratis wil gebruik.

Ek is jammer jy steak was nie na jou smaak nie, die personeel sou met graagte vir jou iets anders voorberei het, as jy vir hulle gese het jy is nie tevrede nie, ons probeer ons plaaslike besighede ondersteun, so ons sal seker maak by die slaghuis i.v.m die gehalte van die biefstuk.

Ons hoop jy het toe lekker gehardloop en jou wedloop met gemak voltooi.
Hoop om jou weer hier by ons te ontvang in die toekoms.

Die ou radio's in die kamers vang darem nog 2 plaaslike stasies op, werk van 'n ou transistor in ontvangs, wat ons so lank as moontlik en met moeite aan die lewe probeer hou.

Groete
Des en die span.

Albertinia Hotel
Linda S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Plattelandse gasvryheid word waardeer!

Dankie Nita, daardie hoender met die sousie was heerlik! Lanklaas so 'n plaashoender gesien! Sal julle weer sien en seën vir 2018.

Albertinia Hotel se terugvoer

Hi Linda,
Baie dankie dat jy weer by ons oorgebly het die jaar.Ons sien jou weer volgende jaar en alle voorspoed vir die jaar wat voorle .
Groete,
Des & Nita

Albertinia Hotel
Pieter N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

Goeie waarde vir geld

Vriendelike diens, baie netjies en goed versorgde eenhede, baie goeie kos!

Albertinia Hotel se terugvoer

Hi Pieter,
Ons is bly jy het jou tyd hier by ons en in Albertinia omgewing geniet ,
Ons hoop om jou weer in die nabye toekoms by ons te verwelkom .
Albertinia Hotel Groete Des , Nita Smith & Personeel

Albertinia Hotel
Melanie M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie M

Travel back in time.

A lovely surprise after a long journey. Comfortable rooms, ice cold beer and good home cooked meals.

Albertinia Hotel se terugvoer

Hi Melanie,
Thank you for staying with us and taking the time to submit a review.
We are glad you enjoyed your stay with us and wish you a blessed holiday season.
Greetings,
Des & Nita Smith

Albertinia Hotel
Linda S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Gasvryheid was puik en vriendeliker mense sal mens nie makliker kry nie.

Hulle was behulpsaam en het mens laat welkom voel. My motor was teen die pad parkeer, en dit is waarom ook veiligheid laer gemerk het. Dit was heerlike tuis-ver-van-huis belewenis, met gasvryheid en ek sal weer die hotel gebruik vir my oorslaap op pad na my vakansiebestemming! Dankie Nita en personeel.

Albertinia Hotel se terugvoer

Hi Linda
Dankie dat jy en jou vriendin by ons oornag het en ek is bly dat julle, julle verblyf by ons geniet het. Ons sien jou weer met die terugreis.
Ons het parkeerplek agter die hotel in 'n binnehof en daar is ook 'n paar motorhuise beskikbaar vir gaste wat nie in die straat wil parkeer nie.
Ek vra verskoning omdat niemand dit vir jou aanbeveel het nie,

Albertinia Hotel groete
Des, Nita en al die personeel

Albertinia Hotel
Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Abel V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abel V

Fantasties

Sal aanbveel. Rustig. Fantastiese ete.

Albertinia Hotel se terugvoer

Hi Abel,
So bly julle het julle verblyf by ons geniet.
Geseende Kersfees vir julle en 'n voorspoedige 2017
Groete
Des & Nita en al die Personeel

Albertinia Hotel
Marian S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marian S

Besonderse vriendelike mense, maar die hotel is rêrig oud en moeg, hoewel baie skoon en netjies.

Die kamers was netjies en skoon, maar alles is 'n bietjie moeg. Mense is regtig baie vriendelik en gasvry en ons het lekker geëet beide die aand en die volgende oggend. Hierdie hotel kan so 'n wonderlike geleentheid wees vir mense wat nie die duur pryse van die kusdorpe kan betaal nie.

Albertinia Hotel se terugvoer

Hi Marian,
Baie dankie dat julle by ons oornag het en ons is bly julle het julle verblyf by ons geniet. Miskien moet 'n mens net onthou dat die hotel een van die eerste geboue in die dorp was en al sedert 1900 as 'n hotel bedryf word en ons probeer hard om die outydse atmosfeer en gasvryheid van vroeër te behou.
Albertinia Hotel groete
Des & Nita en Personeel

Albertinia Hotel
Marie-louise D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie-louise D

Rustig en gasvry!

So 'n unieke dorp en die eienaars is van die mees gasvrye mense ooit en diens was puik!

Albertinia Hotel se terugvoer

Hi Wiesie,
Baie dankie, ons is so bly julle het julle verblyf by ons geniet.
Hoop julle kry gou weer 'n geleentheid om by ons te kom kuier.
Albertinia Hotel Groete
Des & Nita en al die personeel

Albertinia Hotel
Cobus L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cobus L

Lekker "old school" met lekker kos!

Aangename ervaring, outydse bekoring wat behoue gebly het. Hulle kos is uitstekend!

Albertinia Hotel se terugvoer

Hi Cobus ,
Baie dankie .
Ons is bly julle het julle tydjie hier by ons geniet.
Hoop julle het die res van julle vakansie geniet en 'n veilige reis terug huistoe gehad.
Albertinia Hotel Groete
Des & Nita Smith en al die personeel

Albertinia Hotel
Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 61, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3ZjVlZjFiLTQ1NGMtNDgzMC1hODczLTA2MGEzODYxODY3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 61 Main Road Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.203434957683 21.584779373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang