Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albertinia Hotel

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.2
Marnell K
1 nag
5.0
Jun 2024

Alles wat jy nodig het. Baie dankie vir die laat inboek en vriendelike hulp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Rustig met die vriendelikheid van pragtige mense. Bekostigbare, skoon en netjiese verblyf met dames soos Ingrid, Carina en Germari, wat die woord kliëntediens 'n nuwe betekenis gegee het. Dit was 'n week se verblyf met heerlike kos en absolute rustigheid na 'n besige dag. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Outydse elegansie en gasvryheid. Pragtige ouwêreldse hotel en dekor. Ons is baie warm verwelkom en het heerlik geëet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Jul 2024

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Jurgens S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Baie gasvry. Baie interresante geskiedenis.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2023

Quaint and quirky. The hotel room, restaurant, and service were amazing. Definitely shall return. Thank you, Albertinia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Danie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Rustig en gemaklik. Dit is natuurlik 'n ou hotel, maar dit word baie goed onderhou en skoongemaak. Dit was 'n heerlike oornagplekkie met baie lekker kos en baie vriendelike, behulpsame personeel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Neels G
1 nag Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Lekker gebly. Kos baie lekker. Baie lekker gebly. Kos baie lekker. Restaurant het 'n wye keuse van kos.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Neil V
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2023

Gesellig en knus. Die personeel het spesiaal vir ons gewag om laat in te teken. Heerlik in die eetkamer en lekker gerus. Aan te beveel!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Gertruida C
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Aug 2023

Dit was baie rustig en aangenaam. Die hotel se dekor pas by die gesiedkundige gebou. Die groot koolstoof in die ontbytsaal is baie mooi.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Sebastian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 61, Albertinia, 6695, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI3ZjVlZjFiLTQ1NGMtNDgzMC1hODczLTA2MGEzODYxODY3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 61 Main Road Albertinia 6695 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.203434957683 21.584779373016

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang