Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albert's Nest

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.1
Hermanus S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Lekker oorgebly. Plekkie is oulik, goed ingerig, gerieflik en mooi netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William L
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Gerieflik en gemaklik. Baie lekker gebly, die plek is veilig en die mense baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lerina M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Rustige atmosfeer. Baie netjies. Kort dalk net 'n airconditioner vir die warm Karoo-aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Veilige rustige kuiertjie. Heerlik gebly by Albert's Nest. Dit is 'n baie stil en veilige omgewing. Blyplek is netjies en skoon, en alle geriewe is beskikbaar. As ek 'n voorstel kan maak, die stortdeur is bietjie knap vir ons grooter mans, miskien 'n "swing door" of self 'n stortgordyn sal gemakliker wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hannetjie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Het gebly. Heerlik gebly. Tiani was heeltyd met my in kontak op WhatsApp. Lebo was baie vriendelik. Plek was super skoon en netjies! Sal enige tyd weer van die verblyf gebruik maak wanneer ons daaikant moet gaan. 10/10 vir die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tshepiso M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2024

Marvelous. It was very nice, the place was cozy and clean just like in the photos. I would definitely come next time. Well done to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Quentin C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Feb 2024

Nice place to stay at. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carien F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Een van die bestes. Wat 'n aangename gasvrou en pragtige plekkie. Die eenheid is toegerus met alles wat ons nodig het en meer. Ligging is perfek en veilig. Die uitleg was perfek en ons het goed gerus. Ons sal weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Baie lekker gebly in 'n ekker area. Baie vriendelike behulpsame gasheer en gasvrou. Daar was alles vir koffie en ontbyt wat baie welkom was om nie die aand as jy daar stop nog 'n winkel te soek nie. Dit het baie gehelp. Lekker Pick'nPay net om die draai. Ligging baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Heerlike oornag verblyf in 'n baie sentrale deel van Kimberley. Baie dankie aan die gashere wat die ekstra myl gestap het en aan ons reis behoeftes voorsien het. Vriendelike diens, en ook 'n kans om die volgende dag al ons goed te kon doen voor ons uitgeboek het. Dit was regtig 'n groot bonus gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tiani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertstraat 6, Lindene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45629c92debf68697873da39dae03a71095e80c8ffdf3fa5fa3de92f72aec3590a485f80a11598e00c4bf5363f1d63e01d17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 6 Albert Street Lindene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -28.751313952215 24.732667486508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang