Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albert's Nest

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Tiani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Albert's Nest
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.2/5
Hermanus S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus S

Lekker oorgebly.

Plekkie is oulik, goed ingerig, gerieflik en mooi netjies en skoon.

William L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William L

Gerieflik en gemaklik.

Baie lekker gebly, die plek is veilig en die mense baie aangenaam.

Lerina M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerina M

Rustige atmosfeer.

Baie netjies. Kort dalk net 'n airconditioner vir die warm Karoo-aande.

Riaan S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan S

Veilige rustige kuiertjie.

Heerlik gebly by Albert's Nest. Dit is 'n baie stil en veilige omgewing. Blyplek is netjies en skoon, en alle geriewe is beskikbaar. As ek 'n voorstel kan maak, die stortdeur is bietjie knap vir ons grooter mans, miskien 'n "swing door" of self 'n stortgordyn sal gemakliker wees.

Hannetjie K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie K

Het gebly.

Heerlik gebly. Tiani was heeltyd met my in kontak op WhatsApp. Lebo was baie vriendelik. Plek was super skoon en netjies! Sal enige tyd weer van die verblyf gebruik maak wanneer ons daaikant moet gaan. 10/10 vir die verblyf.

Tshepiso M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tshepiso M

Marvelous.

It was very nice, the place was cozy and clean just like in the photos. I would definitely come next time. Well done to everyone.

Quentin C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Quentin C

Nice place to stay at.

See stars.

Carien F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien F

Een van die bestes.

Wat 'n aangename gasvrou en pragtige plekkie. Die eenheid is toegerus met alles wat ons nodig het en meer. Ligging is perfek en veilig. Die uitleg was perfek en ons het goed gerus. Ons sal weer hier bespreek.

Louise V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Baie lekker gebly in 'n ekker area.

Baie vriendelike behulpsame gasheer en gasvrou. Daar was alles vir koffie en ontbyt wat baie welkom was om nie die aand as jy daar stop nog 'n winkel te soek nie. Dit het baie gehelp. Lekker Pick'nPay net om die draai. Ligging baie goed.

Rudi V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi V

Heerlike oornag verblyf in 'n baie sentrale deel van Kimberley.

Baie dankie aan die gashere wat die ekstra myl gestap het en aan ons reis behoeftes voorsien het. Vriendelike diens, en ook 'n kans om die volgende dag al ons goed te kon doen voor ons uitgeboek het. Dit was regtig 'n groot bonus gewees.

Roux V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roux V

Ligging goed. Vriendelik ontvang.

Voorstel: TV met kombuistafel en 4 stoele. Groter stortdeur en kleiner stortkop. Diefwering by skuifdeur.

Albert's Nest se terugvoer

Baie dankie Roux vir jou voorstelle. Ons waardeer dit opreg.

Albert's Nest
Ivan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan M

Baie netjies en funksioneel. Eienaars lewer baie goeie diens.

Was verras oor voorsiening van vars melk, beskuit, bottel water en meer as genoeg koffie.

Raymond M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond M

Was stil en lekker.

Ons ht ons tyd geniet.

Lynette M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lynette M

Dit was OK gewees.

Die plek makeer 'n tafel en 2 stoele. Dis baie ongemaklik om op 'n bank te sit en eet.

Cathleen B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cathleen B

Teleurstellend.

Daar is absoluut geen veiligheid nie. Die muur voor en die hek is heuphoogte hoog en die hek kan sommer 'n kind oor klim. Aangesien ons 'n vol waentjie agteraan gehad het was ons heeltyd onrustig.

Albert's Nest se terugvoer

Dankie vir jou resensie Cathleen. As julle ons in kennis gestel het van julle waardevol vrag sou ons 'n plan kon gemaak het. Albert's Nest is geleë in een van die veiligste woonbuurte in Kimberley.

Albert's Nest
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R1 275
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertstraat 6, Lindene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45629c92debf68697873da39dae03a71095e80c8ffdf3fa5fa3de92f72aec3590a485f80a11598e00c4bf5363f1d63e01d17?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 275 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 6 Albert Street Lindene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -28.751313952215 24.732667486508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang