Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albetros 904

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach Road, Albetros 904, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Albetros 904 is 'n pragtige, moderne selfsorgwoonstel op die negende verdieping in 'n veilige strandfrontkompleks in Amanzimtoti. Dié stylvolle woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste.

Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep is. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware. Daar is 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek waar gaste saam maaltye kan geniet.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV. DStv is nie beskikbaar nie, maar gaste het toegang tot WiFi en Netflix. 'n Balkon lei deur die sitkamer en spog met manjifieke uitsigte oor die Indiese Oseaan.

Die kompleks bied gratis, veilige parkeerplek vir 1 voertuig, asook ekstra besoekersparkeerplek teen 'n addisionele fooi. Daar is twee hysbakke vir gerief en goeie sekuriteit.

Geen harde musiek, geraas of partytjies word toegelaat nie. Rook is verbode in die woonstel. Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Die woonstel is naby Splash Water World, restaurante, vermaak en nog baie meer. Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan, fietsry, branderplankry en swem in. Dit is 'n halfuur vanaf Ushaka Marine World en Durban se sakekern.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Thembi M
Saam met vriende
5.0
Perfect. It was good, very peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Herman V
Gesin met klein kinders
5.0
All was good. We enjoyed our stay and the accommodation was very nice and clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Joelene V
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend, netjies en skoon. Wat 'n ongelooflike lekker plekkie. Alles is net soos op die fotos. Mooiste uitsig. Lekker naby alles en vreeslik gerief...
Sien meer
Mrt 2024
James G
Saam met lewensmaat
5.0
Loved the views and modern setup. Was an absolute treat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Londiwe M
Gesin met tieners
5.0
Felt like home, definitely coming back. Very clean and beautiful place in beautiful area. Felt like home, definitely coming back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Beach Road, Albetros 904, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Albetros 904 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach Road, Albetros 904, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA236b27dff0b192266a47cf1c87463da496e3f02734818fff3466715f6ce50c7051729156854988074fb4a44644ec6755a834?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 12 5 1 5 Beach Road Albetros 904 4125 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -30.045815 30.8922785

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang