Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albion B&B

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Edmund C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Very quiet and peaceful. Very helpful host Louise.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Louise is a wonderful host - very caring. Will most certainly use Albion again. Lekker gebly in 'n stil, rustige omgewing. Het niks gekort nie - gerieflik ingerig. Warm en huislike atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Albion B&B
Thanks Sharon, loved having you to stay. Regards, Louise

Lizeth A
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Stil, ceilig, sentraal gelee, netjies. Baie lekker, alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great. Lovely friendly place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Albion B&B
It's so nice to have such great guests. Thanks for the great review.

Suzanne S
Kort verblyf
4.4
Aug 2024

Goeie oornag verblyf. Als is na verwagting en soos aangedui. Pragtige tuine en vriendlike diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Louise
Albion B&B
Thanks Suzanne. Regards,

Chanette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dit was ongelooflik mooi, warm en huis is vriendelik. Alles was baie netjies, skoon en ordentlik. Alhoewel dit vir een nag was, het ons geen tekorte raakgeloop nie. Die eienaar was baie vriendelik en bedagsaam. Ek sal enige tyd weer Albion kies as my huis ver van die huis af en definitief dit vir ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Albion B&B
Thanks Chanette

John Henry S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ruim en gemaklik. Veilige parkering, ruim kamers met al die nodige fasiliteite. Heerlike buite-kuierplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Albion B&B
Thank you for lively review John

Eileen B
1 nag
4.6
Mei 2023

Een aan uitslaap in Bloemfontein vir sport by Grey College. Ons het na Bloemfontein gereis met twee oud-Affies vir die sport by Grey College. Die eenheid was baie lekker, gerieflik geleë naby die skool, skoon en netjies en baie billik geprys. Baie dankie vir die vriendelike gasvryheid. Groete. Kobus en Eileen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Louise
Albion B&B
Hi Eileen thank you soooo much loved having you regards Louise Albion

Retha T
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2023

Tevrede. Heerlike ontbyt in cottage bedien. Behalwe vir die motorhek wat gesukkel het na loadshedding, geen ander haakplek nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag
3.4
Mei 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crisp-singel 8, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmZGQ2YWIwLWM2YjYtNDc2Yi04YmFkLTVmN2U5MDc0NzQ0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 8 Crisp Crescent Westdene 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.101019555351 26.20526671406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang