Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albourne Boutique Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir Albourne Boutique Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sean L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean L

Staff made our wedding weekend perfect.

The staff were very accommodating with my requests and made the stay for everyone really relaxing. Everyone had a good night's rest and a very enjoyable breakfast. Thank you to all involved for making the wedding weekend perfect for us.

Sven S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sven S

Super friendly, great breakfast, clean and comfortable, conveniently located and all in all just great!

An absolute pleasure, highly recommended!

Albourne Boutique Guest House se terugvoer

A big thank you Sven,
Great having met you and all the best till the next time we meet!

Albourne Boutique Guest House
Pieter B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

Besonder smaakvol ingerig.

'n Luukse gastehuis met goeie geriewe en bo-gemiddelde ontbyt. Sal beslis enige gas beïndruk met die keurige fasiliteite en aandag aan details.

Wouter J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter J

Baie aangenaam.

Beautiful setting and great staff.

Luiza D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luiza D

Homely, welcoming but still giving you the privacy you need. Awesome to have Nespresso in the room.

I found the staff and owner to be very welcoming and friendly. The room was lovely and homely. The environment was peaceful. Lovely breakfast. A very enjoyable stay.

Leonie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie D

Friendly staff and peaceful environment.

I only stayed 1 night and would have liked to stay longer. I enjoyed my stay and the breakfast was outstanding. The tranquil garden setting just helped to let you feel at home. Will certainly come back again.

Albourne Boutique Guest House se terugvoer

It is wonderful to hear, and many thanks for taking the time to review us Leonie. We look forward to welcoming you home again.

Albourne Boutique Guest House
Othelie M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Othelie M

Pragtige omgewing. Voldoen aan alle vereistes.

Hoogs aan te beveel. Sal weer kies.

Angela V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela V

Dit is 'n stunning plek, sal graag weer daar tuisgaan!

Dit is 'n stunning plek, sal graag weer daar tuisgaan!

Neil T - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil T

Nice, clean and comfortable accommodation, very friendly service.

We were well received and immediately shown around the premises and to our cottage. The furnishings neat and tidy, and the bed very comfortable. Friendly staff and good service all round. Definitely recommended.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker skoon en gerieflike verblyf, vriendelike diens.

Ons is goed ontvang en dadelik rondgewys op die perseel en in ons kothuis. Die kothuis is netjies en skoon en die bed was baie gemaklik. Vriendelike personeel en diens. Sal dit definitief aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elaine C - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine C

Rêrig alles wat mens nodig het en sal beslis volgende keer langer daar bly.

Baie vriendelike ontvangs met verduideliking van presies hoe alles werk. Puik fasiliteite en heerlike ontbyt buite.

Meriza S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meriza S

Baie vriendelike en hulpvaardige personeel laat jou gou tuis voel en jy kan heerlik ontspan in die pragtige plek.

Pragtige huis met gerieflike, netjiese akkommodasie. Ontbyt is uit die boonste rakke en personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het lekker gekuier en gerus.

Nicolene R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene R

Rustige verblyf.

Pragtige plek, vriendelike personeel, rustige omgewing. Oor die jong mans wat in die middernagtelike ure swem, het niemand beheer nie. Ek was al vantevore hier, sal weer hier kom bly.

Theo L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo L

Baie gemaklike verblyf.

Personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Ligging was uitstekend vir my doeleindes.

René T - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René T

Aangename verblyf.

Vriendelike, luukse verblyf. Gemaklik bekostigbaar. Heerlike ontbyt. Goeie koffie.

Nicolene R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene R

Rustige, veilige verblyf in Somerset-Wes.

Vir die besigheidsman of -vrou is Albourne die ideale gastehuis. Dis 'n pragtige gebou in 'n rustige omgewing, ideaal geleë en maklik bereikbaar. As ek weer in die Somerset-Wes omgewing moet werk, sal dit die plek wees waar ek wil bly. Die personeel is uiters professioneel en vriendelik en die ontbyt keurig. As ek weer daar is, sal ek vroeg opstaan en my eerste koffie op die stoep drink sodat ek ook die mooi en goedversorgde tuin kan geniet.

Wim D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wim D

Will visit again if the opportunity presents itself.

Well situated, attractive and in character. Could well serve as a good place from which to explore the wine lands. Excellent breakfast, staff helpful and attentive. External rooms spacious.

Jackie O - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Jackie O

Die kamer was te klein, die bed het skaars ingepas - selfs vir een persoon was dit te klein.

Hulle ontbyt was lekker en die personeel was vriendelik.

Barbara P - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara P

Fabulous!

Aan al die personeel en die bestuurder van Albourne Gastehuis: vreeeeeeslik baie dankie vir 'n fantastiese week saam met julle. Julle fokus op 'n vriendelike en uitstekende dienslewering is aangenaam verfrissend. Die heerlike ontbyt met die wye keuse van ontbyt maak die verblyf nog soveel meer interessant ... 'n mens kan nie wag vir die volgende oggend om iets anders te probeer vir ontbyt nie. Baie dankie aan die hele span by Albourne Gastehuis!

Leandre V - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leandre V

Goed geleë!

Ek was by 'n troue by Lourensford. Maak net seker jy weet voor die tyd wat jy moet betaal. Ontbyt was heerlik!

Vanaf
Vanaf R2 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourensford-pad 61, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b5bced328f9177764475d54ccb3f22e190e7805ba2892162020797d761b9dabcc4e7957639483b220ea6148ed12f4bacb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 350 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 61 Lourensford Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.076884354496 18.859115509262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang