Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albourne Boutique Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Sean L
1 nag
5.0
Apr 2024

Staff made our wedding weekend perfect. The staff were very accommodating with my requests and made the stay for everyone really relaxing. Everyone had a good night's rest and a very enjoyable breakfast. Thank you to all involved for making the wedding weekend perfect for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sven S
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

Super friendly, great breakfast, clean and comfortable, conveniently located and all in all just great! An absolute pleasure, highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glen
Albourne Boutique Guest House
A big thank you Sven, Great having met you and all the best till the next time we meet!

Pieter B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2019

Besonder smaakvol ingerig. 'n Luukse gastehuis met goeie geriewe en bo-gemiddelde ontbyt. Sal beslis enige gas beïndruk met die keurige fasiliteite en aandag aan details.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wouter J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2018

Baie aangenaam. Beautiful setting and great staff.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luiza D
1 nag
5.0
Aug 2018

Homely, welcoming but still giving you the privacy you need. Awesome to have Nespresso in the room. I found the staff and owner to be very welcoming and friendly. The room was lovely and homely. The environment was peaceful. Lovely breakfast. A very enjoyable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie D
1 nag
5.0
Mrt 2018

Friendly staff and peaceful environment. I only stayed 1 night and would have liked to stay longer. I enjoyed my stay and the breakfast was outstanding. The tranquil garden setting just helped to let you feel at home. Will certainly come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Glen
Albourne Boutique Guest House
It is wonderful to hear, and many thanks for taking the time to review us Leonie. We look forward to welcoming you home again.

Othelie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2018

Pragtige omgewing. Voldoen aan alle vereistes. Hoogs aan te beveel. Sal weer kies.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2017

Dit is 'n stunning plek, sal graag weer daar tuisgaan! Dit is 'n stunning plek, sal graag weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2017

Lekker skoon en gerieflike verblyf, vriendelike diens. Ons is goed ontvang en dadelik rondgewys op die perseel en in ons kothuis. Die kothuis is netjies en skoon en die bed was baie gemaklik. Vriendelike personeel en diens. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2016

Rêrig alles wat mens nodig het en sal beslis volgende keer langer daar bly. Baie vriendelike ontvangs met verduideliking van presies hoe alles werk. Puik fasiliteite en heerlike ontbyt buite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Glen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourensford-pad 61, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5b5bced328f9177764475d54ccb3f22e190e7805ba2892162020797d761b9dabcc4e7957639483b220ea6148ed12f4bacb9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 61 Lourensford Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.076884354496 18.859115509262

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang