Alcedonia River Club
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesangvallei, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R7 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
'n Luukse selfsorg-dubbelverdiepinghuis in die gewilde River Club-ontwikkeling met 4 en suite-slaapkamers.
Ons is binne stapafstand van die sentrale Robbergstrand en net oorkant die pad van 'n gerieflike mini-winkelkompleks. Die huis bied gehalte verblyf in een van die mees gesogte komplekse in Plettenbergbaai.
Ons is binne die River Club-kompleks geleë. Die kompleks is reg langs die Piesangrivier geleë, stapafstand van die sentrale strand (2-3 minute se stap) en oorkant 'n geriefswinkelkompleks.
Die huis bied 'n gedeeltelike berg- en tuinuitsig.
Ons bied verblyf in 4 slaapkamers met 4 badkamers met slaapplek vir 10 gaste. Daar is ook 2 slaapbanke beskikbaar. Aparte woonstel met 2 slaapkamers vir Desember
Verblyf word aangebied in 'n ruim, vrystaande dubbelverdiepinghuis. Die onderste gedeelte het 1 en suite-slaapkamer met 'n ruim oopplan-sitkamer, -kombuis en- eetarea met 'n kaggel. Daar is 'n opwaskamer langs die kombuis en dit maak oop na 'n binnehof. Op die boonste vloer is daar 2 en suite-slaapkamers met 'n TV-kamer. Albei kamers maak oop na 'n balkon met 'n ingeboude spitbraai-plek en 'n Weber-braai.
Daar is 1 slaapkamer op die grondvloer met 'n koningingrootte-bed, en suite-badkamer (jet-spa-bad, stort, toilet) en 'n dakwaaier en plasma-TV (DStv-toegang). Die tweede kamer (bo) het 2 enkelbeddens, en-suite badkamer (stort, toilet) en die derde kamer (ook bo) het 1 dubbelbed en en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is 'n vierde kamer (buite) met sy eie en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Ons voorsien linne en badhanddoeke (bring asb. strandhanddoeke saam.) Groot plasma-TV in beide sitkamer (bo en onder), albei met DStv-koppeling. Alle standaard selfsorg geriewe is beskikbaar: mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër. DStv, die gebruik van die slimkaart is ingesluit by tarief. DVD-speler/CD-speler en musiekstelsel. Diefwering waar nodig. Ingeboude spitbraai en 'n Weber-braai. 'n Telefoon, werk op 'n voorbetaalde kaartsisteem (vir huurder se rekening) is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Piesangvallei, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Piesangvallei Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Piesangvallei, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang