Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alchemy Retreat

Gastehuis
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sanbona-weg, Goedgeloof, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 per nag, vir 17 mense

Beskrywing

Alchemy Retreat, geleë in die hartjie van die Klein-Karoo, bied gehalte-selfsorgverblyf met 'n ouwêreldse bekoring op 'n skilderagtige plaas naby Roete 62. Met sterre naghemel, rustieke paaie en manjifieke uitsigte oor die omgewing, maak hierdie eiendom die ideale bestemming vir 'n groot gesin of groep wat op soek is na 'n afgeleë wegbreek.

Die plaasopstal bestaan uit die 4-slaapkamer Manor House, 2-slaapkamer Bluegum Barn en Cockadoodle Bunkhouse, wat altesaam tot 17 gaste akkommodeer. Die slaapkamers in die Manor House is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Twee van hierdie kamers het 'n en suite-badkamer met óf 'n bad en stort, óf slegs 'n stort. Die res van die kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort.

Bluegum Barn het 2 slaapkamers, een met 2 enkelbeddens en die tweede met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Dit sluit ook 'n kombuis en oopplan-leefarea in. Cockadoodle is ideaal vir tieners of jonger kinders en is ingerig met 3 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. 'n Klein kombuisie is in hierdie eenheid beskikbaar.

Gaste het toegang tot 2 kombuise, waarvan een met 'n Aga-stoof spog. Die hoofkombuis, wat in die herehuis geleë is, is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. Die leefarea beskik oor 'n kaggel, etenstafel, gemaklike sitkamerstel, bordspeletjies en leesstof. 'n Gesellige leeshoekie is ook beskikbaar.

Buite kan gaste die gebruik van braaigeriewe sowel as die draagbare pizza-oond geniet. Op koue aande bied die KolKol-houtaangedrewe borrelbad die ideale omgewing vir gaste om te verkwik met skemerkelkies.

Kamer-opset

Kapasiteit: 17 Aantal kamers: 7 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 7
Plek vir 5 mense
3 xKinderbed vir 1
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 7
Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 5

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Sanbona-weg, Goedgeloof, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 17 mense
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 17 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sanbona-weg, Goedgeloof, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40622563efc659c7d6e84a635fce824bdca8eb8cc30edb90721845c331ca2f0df01f37ec58bf05754712c9f505e57d259772?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 17 mense Sanbona Road Goedgeloof 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8844375 20.5008125

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang