AlCoPe Residence
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kitta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Ansa H - Des 2023
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Ilza N - Jun 2023
Algehele gradering
Great plekkie.
AlCoPe Residence se terugvoer
Baie dankie Ilza en gade. Dit was n voorreg om julle te akkommodeer.
Groete Kitta
Brenice M - Feb 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon in stil area.
Willem C - Des 2021
Algehele gradering
Netjies, lekker, vriendelike mense.
AlCoPe Residence se terugvoer
Baie dankie Willem. Dit was baie aangenaam om julle te huisves.
Hoop ons sien julle gou weer.
AlCoPe groete
Kitta
Helen H - Des 2021
Algehele gradering
Dit was die beste gewees.
Gaspard H - Okt 2021
Algehele gradering
What a beautiful neat place! We really loved it and the service is fantastic. I would recommend this place to anyone.
Johan K - Sep 2021
Algehele gradering
Absoluut gerieflik, skoon en netjies.
Andre N - Okt 2021
Algehele gradering
Baie verwelkomend, lekker gekuier.
AlCoPe Residence se terugvoer
Hi André,
Baie dankie vir julle mooi resensie.
Ek waardeer dit opreg.
Groete,
Kitta
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Burgerlaan, Proteahoogte, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang