Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AlCoPe Residence

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ansa H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ons het dit baie geniet. Baie vriendelike ontvangs deur Kitta. Als wat mens nodig het, naby winkels en veilig. Ons sal AlCoPe definitief aanbeveel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilza N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Great plekkie. Tannie Kitta was baie vriendelik, behulpsaam en gee vreeslik om oor haar kliënte en wat hulle gelukkig maak. Ons het vreeslik baie lekker gebly en dit is definitief waarde vir geld. Alles was mooi en perfek. Baie baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kitta
AlCoPe Residence
Baie dankie Ilza en gade. Dit was n voorreg om julle te akkommodeer. Groete Kitta

Brenice M
Lang verblyf
5.0
Feb 2022

Netjies en skoon in stil area. Kitta hulle is vriendelik en behulpsaam. Pluspunte vir my was lekker stort met goeie waterdruk, Wi-Fi en smart tv, wasmasjien en veilige parkering. Waarde vir geld. Ek het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Netjies, lekker, vriendelike mense. Ons het die plekkie geniet. Baie goeie waarde vir geld. Lieflike mense en goeie diens. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kitta
AlCoPe Residence
Baie dankie Willem. Dit was baie aangenaam om julle te huisves. Hoop ons sien julle gou weer. AlCoPe groete Kitta

Helen H
1 nag
5.0
Des 2021

Dit was die beste gewees. Die diens was wonderlik. Ek het veilig gevoel. Welkom en het baie lekker gekuier. Was die beste gewees. Ons was men vriendelike arms verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaspard H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

What a beautiful neat place! We really loved it and the service is fantastic. I would recommend this place to anyone. We just loved the place. Quiet area, not far from shops and the service is superb. The place is actually big.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Absoluut gerieflik, skoon en netjies. Veilige plekkie om te bly en gemaklike eienaars. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Baie verwelkomend, lekker gekuier. Niks is te veel moeite vir die eienaar nie. Altyd beskikbaar en reg om hulp te verleen. Heerlik gekuier en sal enige tyd teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kitta
AlCoPe Residence
Hi André, Baie dankie vir julle mooi resensie. Ek waardeer dit opreg. Groete, Kitta

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kitta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R665
R665 R565
per nag (plek vir 2)
Vanaf R665
R665 R565
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgerlaan, Proteahoogte, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6463a99387c89196b37f1a3152d844469114d505c4e6745657e455f0a010dca2d23ec50a60c436f4e736c0e5140eb3a04695?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R665 nouVanaf R565 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Burger Avenue Protea Hoogte 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8806075 18.6957128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang