Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AlCoPe Residence

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgerlaan, Proteahoogte, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R665 R565 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

AlCoPe Residence bied gerieflik gemeubileerde oornagverblyf in die stil woonbuurt genaamd Proteahoogte in Brackenfell een van die noordelike voorstede van Kaapstad.

Dié selfsorg-eenheid is aangrensend aan die hoofwoning, met privaat toegang en parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek. Die eenheid beskik oor 'n oopplan-uitleg met 'n leefarea, 'n slaaparea, 'n kombuisie en 'n en suite-badkamer.

Die slaaparea is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n instapstort, 'n toilet en 'n wasbak, en 'n wasmasjien. Alle beddegoed, handdoeke en toiletpapier word voorsien. Liggaamseep en sjampoe kan op versoek voorsien word, maar gaste word aangemoedig om hul eie saam te bring.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n broodrooster, 'n ketel, 'n braaipan, 'n stadige kookplaat, lugbraaier, breekware en eetgerei.

Die leefarea is toegerus met 2 rugstoele, 'n slim-TV en 'n lugversorger. Neem asseblief kennis dat die slim-TV net toegang tot Netflix het, maar gaste kan met hul eie besonderhede op die DStv Now- en YouTube-toepassings aanmeld. Die TV het ook 'n internetverbinding vir ander toepassings soos YouTube Music en SABC Sport. Daar is 'n vinnige Wi-Fi-verbinding beskikbaar. Die eenheid lei na 'n geplaveide area. Draagbare braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Tydens verblyf langer as 'n week word die eenheid een keer 'n week skoongemaak en die beddegoed word vervang.

AlCoPe Residence is 2 km vanaf die Checkers-winkelsentrum, 3 km vanaf Fairbridge Mall, 4 km vanaf die Pick 'n Pay Hipermark, en 5 km vanaf Mediclinic Cape Gate. Maklike toegang tot die N1-hoofweg en is naby groot winkelsentrums soos Cape Gate, Tygervallei en ook Century City. Stellenbosch- en Durbanville-wynroetes is binne 'n radius van 30 km.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kitta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Burgerlaan, Proteahoogte, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink AlCoPe Residence het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R665
R665 R565
per nag (plek vir 2)
Vanaf R665
R665 R565
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgerlaan, Proteahoogte, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6463a99387c89196b37f1a3152d844469114d505c4e6745657e455f0a010dca2d23ec50a60c436f4e736c0e5140eb3a04695?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R665 nouVanaf R565 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 Burger Avenue Protea Hoogte 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8806075 18.6957128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang