Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alcott House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Manny D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

So very welcoming on all levels. Loved our stay 100%! Super welcoming, neat and clean and very cosy, surrounded by beautiful art pieces that tell a beautiful story in every room. Felt so at home, 5-star rating indeed. Will definitely stay again and again! Warm, peaceful, and the ocean just down the road. Wow! Wow! Amazing stay, loved every minute.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ed B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Clean, delightful accommodation. One of those rare places where you can park your car and not move it for three days. Everything is within walking distance. Great restaurants, interesting craft markets and a well-stocked Spar.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Collette H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Lovely, comfortable venue, excellent location. Lovely, comfortable venue, an excellent location. Super attentive host. Would book this venue again and would recommend it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Wonderlike ligging. Netjies en genoegsame toebehore. Tydens ons tyd daar was daar 2 dae reën en dus was dit baie moeilik om klere en handdoeke droog te maak. 'n Voorstel is om meer handdoeke te gee en ook 'n afdroograk binne die eenheid te plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Okt 2023

Kon beter gewees het indien die plekkie op standaard was. Daar was geadverteer dat daar WiFi is, maar dit is slegs toeganklik aan die buitekant en by die voordeur. Geen opvangs in die sitkamer, kombuis of slaapkamers nie. Ons moes vir al 4 fone nog data koop. Dit was 'n onnodige uitgawe wat voorkom kon word indien die WiFi reg gewerk het. Ons het R600 gespandeer om vir al 4 fone data te koop. My vrou het navraag gedoen daaroor en kon vol sein kry binne-in die hoofhuis. Die messe in die kombuis was stomp. Indien ek steak moes braai en eet, sou ek nie my vleis kon sny nie. Dit was duidelik ou messe wat die vrou nie meer in haar eie huis kon of wou gebruik nie. Die mat onder die bed in die hoofslaapkamer was vuil en grillerig. Daar is 'n onvanpaste skildery van 'n kaal vrou in die plekkie. Ons was ongemaklik daarmee omdat ons nog kinders het met ouderdomme van 9 en 13 jaar. Die toilet in die tweede badkamer lek water en die vloer is permanent nat. Die beddegoed en kussings in die plek is ook baie oud. Dit is duidelik dat dit ou goed is wat die dame nie meer in haar eie huis wou gebruik nie. Die badkamermatjies is uitgewas en verbleik. Die TV's in die kamers het ook probleme. Een se beeld was swak en die ander se klank was swak. Dit gee die indruk dat dit ou goed is wat nie meer in die hoofhuis werk nie. My vrou het fotos en bewyse van alles en dit is beskikbaar op versoek.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Maliska S
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Rustigheid. Ons gasvrou het "above and beyond" gegaan om ons tegemoet te kom met ons voertuie (motorfietse) om 'n veilige en rustige nag te verseker. Die huisie is lieflik ingerig, die 2 ekstra kamers het 3/4 beddens en ons moes maar styf teen mekaar slaap - maar in die winter was dit nie 'n probleem nie. Het 'n dubbelbed verwag in die ekstra kamers, maar was nie 'n deal-breaker nie. Loopafstand van Wilderness-hub. Lieflike plek. Dankie Liz!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Baie rustig en naby see. Groot ruim verblyf en baie naby alles om te stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2022

Had an awesome experience. Coming from Johannesburg, I was not realy satisfied that my car needs to sleep outside next to the road. Nothing did happen but was scared that something might happen and as it was my only transportation, would ruin evething if something did occur. Other than that, we had an awesome experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

René B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2022

Comfortable, great location! Great spot for short breakaway!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marile B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2022

Great. Stapafstand van strand. Lekker uitgerigte plek. Vriendelike onvangs. Definitief moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandsweg 70, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5sHY7kpLh49OiIyu2UfvGGiLZ6jGUajl0jA2xiNxkYRQF27SNB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 70 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.995026612586 22.574753832397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang