Alcott House
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandsweg 70, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Alcott House is in Wildernis geleë en bied gehalte-vakansieverblyf, ideaal vir ’n klein gesin of groep vriende. Die verblyf is binne maklike bereik van die strand, asook verskeie winkels, restaurante, besienswaardighede en doendinge.
Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde kamer het elk ’n driekwartbed en die tweede badkamer het ’n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met ’n stoof, oond, yskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware.
Die sitarea het oorgenoeg, gemaklike sitplek en ’n TV met DStv. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Daar is braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Sandsweg 70, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Alcott House het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sandsweg 70, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang