Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alcott House

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandsweg 70, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Alcott House is in Wildernis geleë en bied gehalte vakansieverblyf, ideaal geskik vir 'n klein gesin of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik vanaf die strand asook talle winkels en restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en kan tot 4 gaste op 'n slag akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n driekwartbed en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, yskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitarea het oorgenoeg, gemaklike sitplek asook 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi tydens hul verblyf.

Daar is braaigeriewe waar gaste lekker saam maaltye kan voorberei, asook veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 12 resensies vir Alcott House
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Sandsweg 70, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alcott House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandsweg 70, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5sHY7kpLh49OiIyu2UfvGGiLZ6jGUajl0jA2xiNxkYRQF27SNB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 70 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.995026612586 22.574753832397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang