Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Aldam Holiday Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies


Netheid
2.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
2.8
Veiligheid
4.0
Daniel B
Kort verblyf
4.2
Feb 2025

Baie lekker gekamp en die kinders het dit baie geniet. Baie lekker gekamp. Darem het die supertube gewerk. Hulle is darem besig om die swembaddens reg te maak en bietjie aandag aan die plek te begin gee.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Saartjie A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2024

Goeie Vrystaat rusplek. Volgende keer buite seisoen. Ons het dit geniet om in die natuur te wees. Die ablusie is uitsonderlik netjies en skoon. Skoonmakers is tot laatnag aan diens om daarvan seker te maak. Let wel: Indien jy nie van oorverdowende Afrikaanse musiek in die karavaanpark en by die swembad hou nie, bly weg van Aldam tydens piekseisoen. Hierdie is 'n oord met baie potensiaal, maar duidelik gebrek aan onderhoud en bestuur. Die personeel by ontvangs is geensins op besoekers ingestel nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Des 2024

Baie teleurgesteld. Was nie beïndruk met die swembad nie, dit is baie vuil en ons kon dit nie so gebruik nie. Die kampeer terrein het vir n gedeelte van die tyd geen water gehad nie. Die mense speel oordowende lawaai heeldag en tot laat in die aand. Daar word geen reëls toegepas nie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Annelie D
Kort verblyf
2.6
Des 2024

Baie teleurgesteld. Die swembad was buite werking en kon nie afkoel nie. Plek is baie verwaarloos en die krag meeste van die tyd af. Kos in die restaurant maak mens siek en die winkel se roomys is soos water gesmelt. Baie teleurgesteld en sal nie weer daarheen gaan nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Louanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 83

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 220
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 220
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 1014 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldam Holiday Resort and Conference, Deel 1 van Willem Pretoruis Plaas, 28 km vanaf Ventersburg, 9450, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6deb8e518128f61635f587c968ad9ddb2adb50815c6be9118511160e7cb8e63f80c4abc4f3f878a31e9c31a100007ec890c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R220 per nag (plek vir 6) 4 5 1 4 Aldam Holiday Resort and Conference Part 1 Of Willem Pretoruis Farm 9450 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.2865019 27.1616029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789