Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aldam Holiday Resort and Conference

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Gordon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was 'n "sal weer vir langer wil gaan" besoek! Heerlik ontspan en wildbesigtiging geweldig. Geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

'n Rustige en pragtige verblyf waar mens jou siel weer kan nuwe lewe gee. Aldam Vakansieoord is baie mooi geleë teen die heuwel wat oorkyk oor Aldam dam. Bia flinke en vinnige diens met enige navrae. Die chalets is baie goed ingerig teen die koue wintersoggende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag
5.0
Jul 2024

Heerlike verblyf en rustigheid en verdien beslis 'n herbesoek! Baie mooi gelee in die heuwels rondom Aldam met 'n pragtige uitsig oor die dam. Ontvangs was wonderlik en enige navrae is onmiddellik beantwoord. Dit kan baie koud word in die wintermaande, maar die eenhede is lekker warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susie R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Loved our stay. We will be back. What a wonderful stay at Aldam Holiday Resort and Conference. We were lucky enough to stay in the Director's House, and it was truly amazing. Spacious, beautiful views, and beautifully decorated. Real value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacky D
1 nag
5.0
Apr 2024

Beautiful dam view. Grounds are run down but can recommend the Directors House. Lovely accommodation with a fantastic view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld netjies en skoon. Baie lekker kamp gereël daar. Geniet dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Ons sal weer daar oorbly. Die kamer was netjies met alles wat jy nodig het. Die badkamer is baie beknop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natalia H
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

It was good. Wasn’t too clear info and photos of the room and where it is. There were better houses allocated with a beautiful view. Anyway, the place was big, two rooms but very old. My husband really enjoyed the place, brought him a lot of memories from his childhood. I thought that the place needs a new bathroom and modern WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-ann S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Rustige kamp atmosfeer. Ons het baie lekker gebly. Daar is genoeg om te doen vir oud en jonk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Dit was 'n baie rustige plek, as mens rus kort uit die stad is dit waar mens rus. Dit was stil en baie rustig. Ek kon lekker rus. Sal definitief weer gaan. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Louanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R715
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R715
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 254 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldam Holiday Resort & Conference, Deel 1 van Willem Pretorius Plaas, 28 km vanaf Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7b5c87a97666d52b54afe9b7b9c1c292e9a970cbd0d0bc78f09ddbb8d07b443e98e7ea0d9671a09ffcf645479635c7f3fcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R715 per nag (plek vir 4) 68 5 1 5 Aldam Holiday Resort & Conference Part 1 Of Willem Pretoruis Farm 9450 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.286483354363 27.161477579395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang