Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aldam Holiday Resort and Conference

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Louanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 68 resensies vir Aldam Holiday Resort and Conference
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Gordon B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon B

Dit was 'n "sal weer vir langer wil gaan" besoek!

Heerlik ontspan en wildbesigtiging geweldig. Geniet.

Andre D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

'n Rustige en pragtige verblyf waar mens jou siel weer kan nuwe lewe gee.

Aldam Vakansieoord is baie mooi geleë teen die heuwel wat oorkyk oor Aldam dam. Bia flinke en vinnige diens met enige navrae. Die chalets is baie goed ingerig teen die koue wintersoggende.

Andre D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Heerlike verblyf en rustigheid en verdien beslis 'n herbesoek!

Baie mooi gelee in die heuwels rondom Aldam met 'n pragtige uitsig oor die dam. Ontvangs was wonderlik en enige navrae is onmiddellik beantwoord. Dit kan baie koud word in die wintermaande, maar die eenhede is lekker warm.

Susie R - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susie R

Loved our stay. We will be back.

What a wonderful stay at Aldam Holiday Resort and Conference. We were lucky enough to stay in the Director's House, and it was truly amazing. Spacious, beautiful views, and beautifully decorated. Real value for money.

Jacky D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky D

Beautiful dam view.

Grounds are run down but can recommend the Directors House. Lovely accommodation with a fantastic view.

Johan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Waarde vir geld netjies en skoon.

Baie lekker kamp gereël daar. Geniet dit.

Willie B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie B

Ons sal weer daar oorbly.

Die kamer was netjies met alles wat jy nodig het. Die badkamer is baie beknop.

Natalia H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalia H

It was good.

Wasn’t too clear info and photos of the room and where it is. There were better houses allocated with a beautiful view. Anyway, the place was big, two rooms but very old. My husband really enjoyed the place, brought him a lot of memories from his childhood. I thought that the place needs a new bathroom and modern WiFi.

Jo-ann S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann S

Rustige kamp atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly. Daar is genoeg om te doen vir oud en jonk.

Angelique F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique F

Dit was 'n baie rustige plek, as mens rus kort uit die stad is dit waar mens rus.

Dit was stil en baie rustig. Ek kon lekker rus. Sal definitief weer gaan. Alles was skoon en netjies.

Hano K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hano K

Ontspannend, stil, rustig.

Netjies en skoon met goed versorgde kampplek.

Filia J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Filia J

Gemaklik, skoon en netjies.

Dit is net jammer dat Aldam nie meer opgeknap kan word nie. Alles is skoon en netjies, maar daar is baie onderhoudswerk nodig - soos om die inligtingsborde oor te verf, tennisbane ens. Handdoeke en linne van beddens is oud en rafel uit. Die uitsig is pragtig oor die dam, die winkeltjie is goed en die chalets is skoon en netjies. Dit is lieflik vir 'n kort wegbreek.

Sam J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sam J

Aangenaam verras.

Dit was baie aangenaam. Meer gekry as wat ek verwag het. Ons eenheid het nie 'n braaitang gehad nie. Sal wonderlik wees as die bestuur van die magdom seringbome kan uithaal.

Frank A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank A

Ok.

Good value. The place is however very dated. Air con didn't work, 2-plate stove was either red hot or cold, knobs just turned. TV didn't work properly. But for R900 bed and breakfast, it gave exactly what it was supposed to.

Ciske D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ciske D

Baie lekker.

Baie netjiese eenheid.

Anja C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anja C

Nice view.

Beautiful view from the restaurant. Don't book the luxury chalet out of season - no view over the dam. Out of season, it had a bit of an abandoned feel.

Beate D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beate D

Fantastiese plek! Sal weer gaan.

Was heerlik! Maar put-put-baan het rommel op gehad en is nie in stand gehou nie. Luukse eenheid, maar kort bedkassie aan linkerkant van dubbelbed asb. Verder pragtig, skoon eenhede, ongelooflike potensiaal as oord.

Marisa V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa V

Lekker gesellig saam met familie.

Ons het baie lekker gebly.

Lily H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lily H

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Ek was 30 jaar terug daar, so mens moet nie dit vergelyk soos toe ons kinders was nie. Dis beslis nie dieselfde nie. Hier en daar kan beslis weer opgeknap word. Ek weet alles kos geld en is nie altyd moontlik nie.

Nakitha E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nakitha E

Baie lekker.

Baie lekker gebly. Ek het ons kon rus!

Marius V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V

Lekker.

Baie lekker gebly met goeie diens.

Gerrie R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie R

Awesome!

Dit was wonderlik. Bietjie vol maar, beslis die moeite en geld werd.

Christel C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christel C

Was lekker.

Lekker gebly, sal weer gaan.

Carine V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carine V

Beautiful environment but run-down.

The environment is beautiful but the infrastructure needs updating. The restaurant staff was very friendly, but the rest of the staff were unfriendly and unhelpful.

Rico V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Rico V

Nie oor die 30 tot 1ste nie. Jong klomp suip soos visse, matrieks en eerstejaars het tussen hulle gesit as 'n gesin met twee kinders. Dit was mal gewees, geen respek en jy vrees vir jou kinders se lewe met die klomp wat so suip en rondjaag in die kamp area.

Ek was al die 1ste by die huis. Kon dit nie meer vat nie.

Tanya N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya N

Absolutely amazing.

Accommodation was really beautiful and the staff was really amazing. Assisted you straight away. The cleaning lady came every morning to see if we needed anything. The whole resort is really neat and well upgraded.

Magdalena H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdalena H

Baie vriendelike personeel, eenheid is skoon en goed toegerus. Werklike plek om oor te bly.

Tuine was netjies. Die uitsig op die dam is pragtig.

Kobus L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus L

Oud, maar tog netjies en als werk.

Dit kan 'n juweel van 'n vakansiebestemming wees. Als werk, dis net oud.

Portia M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Portia M

It was so good.

It was good to be here.

Marius V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V

Baie rustig en uitstekende uitsigte oor dam.

Was daar in stil tyd, omtrent geen ander besoekers. Vriendelike ontvangs en verblyf voldoende. Baie mooi uitsigte oor dam. Lekker geëet by restaurant.

Brumay B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brumay B

Lekker visvang.

Chalets was mooi skoon, handdoeke en beddegoed was netjies en skoon. Pragtig na al die somerreëns die dam het oorgeloop, ons het lekker visgevang.

Lizette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette V

Dit was 'n baie lekker en genotvolle ervaring. Die swembaddens is so mooi.

Dit was ons eerste keer en ons was baie verras met hoe lekker en gerieflik dit was. Het ons baie geniet.

Marilyn M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marilyn M

Rejuvenating.

Marvelous! Refreshing.

Sonja K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja K

Dit was heerlik.

Ontspanne, stil, rustige plek.

Marius L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius L

Heel lekker en rustig.

Alles was lekker behalwe dat ons onder geen boom gestaan het en daar wel baie staanplek by bome was.

Santie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Santie B

Eenheid baie skoon en netjies. Mooi uitsig sal beslis weer gaan.

Baie lekker en rustig.

Edwin T - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edwin T

It is a cool place to refresh and relax.

I enjoy everything about it and I will book again for the whole family for New year eve.

Pieter V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V

"Old School" Verblyf.

Ontvangs en klientediens was uitstekend. Die twee-slaap "luukse" eenheid het egter aandag nodig gehad. Dit kon moontlik 'n aansienlike klompie jare gelede as luuks beskryf kon word, aangesien daar duidelike tekens van gebrek aan onderhoud is - kraankoppe wat loskom en modderige water wat aanvanklik by die krane uitgekom het. Die algemene indruk van die oord is dat dit kan doen met basiese onderhoud. Die beddens was gemaklik en basiese geriewe was voldoende. 'n Bonus van die betrokke eenheid (#20) was die uitsig oor die dam en dit was binne loopafstand van die restaurant. Die winkel op die perseel voorsien aan basiese benodigdhede. Die oord is ideaal vir verblyf wanneer 'n besoek aan die Willem Pretorius reservaat oorweeg word. Die tarief vir die spesifieke eenheid is egter nie in lyn met ander meer luukse selfsorg-opsies in dieselfde kategorie nie.

Johannes V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V

Good overnight stay.

No shower in the standard rooms.

Morema M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morema M

It was awesome.

I would come very soon with family and a group of friends.

Gerhard B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard B

Okay.

The bed in unit 1 has reached the end of its life.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Nozi C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nozi C

All was good.

If they can just have backup for loadshedding.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anné-marie W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anné-marie W

Baie lekker en ontspanne saam met familie gekuier.

Ons was baie teleurgesteld in die algemene aansig en onderhoud van die eenheid waarin ons tuisgegaan het. Alles was daar net kwaai verouderd. Die badkamers sal definitief opgegradeer moet word en die meublement vervang moet word. Die kombuis was verbasend goed toegerus. Ons het heerlik gebly maar dit was nie op dieselfde standaard as waaraan ons by hulle gewoond was in die verlede nie. Die Putt-Putt baan het werklik hersiening nodig en die rooimiere het ons ook gebyt terwyl ons gespeel het.

Anneen C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anneen C

Aangenaam, maar oord kort aandag.

Ons verblyf tydens Paasnaweek was gemaklik, maar ons standaardakkommodasie kort aandag. Die eenheid was skoon, maar outyds soos op foto's. Yskas was oud en het nie ordentlik geseël nie, mikrogolf gevlek. Die water was bruin. Hoewel die geboue op die oord opknapping nodig het was die gronde skoon en relatief goed versorg. Die restaurant en winkeltjie het goeie diens gelewer. Ons was gemaklik, maar vir die prys, voel ek nie was die verblyf op standaard nie.

Pierre R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre R

Dis 'n oulike oord, maar kort dringend instandhouding.

Die chalets en paaie moet opgeknap word.

Andries J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Andries J

Die plek het baie potensiaal.

Ons voel die bestuur is nie dinamies nie.

Chris E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Chris E

Rubbish.

How can this place call itself a resort when everything, and I mean everything, shuts at four in the afternoon? Our so-called luxury chalet probably was luxurious in the 1950s. Felt sorry for the catering staff. They were great, when they were open, and should be working somewhere better. The woman in reception needs to go on a course.

Saville P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saville P

Thoroughly enjoyed it.

Only problem I had was that everything was far apart. I was travelling a lot within the resort. The place is quite big.

Morne C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne C

Mooi uitsig oor die dam en baie rustige atmosfeer.

Lekker geëet in die bar/buite-lapa met uitsig oor dam. Die dam was 102% vol so die uitloop was mooi.

Sipho M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sipho M

Fun, entertaining, relaxing.

It's a wonderful place.

Angelique M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique M

Nice.

Bit more wheelchair friendly.

Frederick F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick F

I had an awesome weekend with my family. Nice place, friendly people, hope to return soon.

I don't have complaints. Nice experience with my family.

Evelyn S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn S

Excellent location. Close to main road and all roads are tarred.

What stunning views from our chalet. Loved the peace and quiet. Will come again.

Kevin S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin S

Ongelooflik lekker gewees.

Sien sterre.

Anton F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton F

Quite a nice stay.

Winter is obviously not the perfect time to visit, but even so we enjoyed it. Nice to see maintenance being done on the facilities.

Aldam Holiday Resort and Conference se terugvoer

Thank you for your comments, we always apricate any feedback.
Kind Regards
Aldam Management

Aldam Holiday Resort and Conference
Ricus V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricus V

Lekker kampplek vol aktiwiteite om die kinders mee besig te hou.

Baie lekker naweek gehad by Aldam Holiday Resort & Conference waar ons gekamp het. Baie mooi uitsig, goeie fasiliteite en aktiwiteite.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Carien F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carien F

Will think twice before going back again. The resort needs serious maintenance.

We stayed in the Directors House which is a wonderful property. However, we stayed in the house most of the time. The resort's facilities are in very poor condition. The shop also doesn't even have fresh milk or ice cream as advertised. The swimming pool is not attractive at all - looks like old water.

Aldam Holiday Resort and Conference se terugvoer

Thank you for your comments, we always apricate any feedback. Like the rest of the country, we have struggled with the effects of load shedding. This means our pool does not have sufficient time to circulate the 1.2 million liters of water. We have corrected the pool and we will look at alternative options to overcome this problem.
I will investigate and correct your other concerns to ensure the guest satisfaction we strive for.
Kind Regards
Aldam Management.

Aldam Holiday Resort and Conference
Philip L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Philip L

Standaard-akkomodasie is sub-standaard.

Geen instapstort. Los teëls in badkamer. Geen waaier of lugreeling. Raserige bure op 24 Sep 2022. Ou matte.

Herman S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Herman S

Swak instandhouding en geen diens by die restaurant nie.

Daar word nie meer instandhouding gedoen nie. Die diens by die resturant is swak, het geloop omdat niemand ons wou help met ons kosbestelling nie.

Candes G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Candes G

The communication is very poor. Even though I booked through a travel agency, which is a 3rd party, they could've gave us the dos and don'ts and terms and conditions.

When we arrived with another person who is our colleague, he was told to leave within 30 minutes because day visitors are not allowed. Why were we not informed of this when inquiries were made? The receptionist with her colleague was very rude.

Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Nthabiseng L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nthabiseng L

It was very nice.

The place is peaceful.

Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Rustige atmosfeer.

Fasiliteite is nie so netjies soos ons gedink het, verwaardeloos in sommige aspekte.

Andries B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andries B

Oorslaap op pad na Gauteng.

Aldam is/was 'n pragtige oord, maar die gebrek aan instandhouding is besig om dit totaal tot niet te laat gaan. Die plek is in 'n swak toestand.

Mattie T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Mattie T

Vervalle en nie goed toegerus nie.

Dit blyk dat die nodige onderhoud en instandhouding tekortkom. Geen kombuislappies of afdroogdoeke was voorsien nie. Die beddegoed en handdoeke het nie skoon geruik nie. Ons sal eerder dit 'n mis gee volgende keer.

Vanaf
Vanaf R715
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R715
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 254 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldam Holiday Resort & Conference, Deel 1 van Willem Pretorius Plaas, 28 km vanaf Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7b5c87a97666d52b54afe9b7b9c1c292e9a970cbd0d0bc78f09ddbb8d07b443e98e7ea0d9671a09ffcf645479635c7f3fcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R715 per nag (plek vir 4) 68 5 1 5 Aldam Holiday Resort & Conference Part 1 Of Willem Pretoruis Farm 9450 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.286483354363 27.161477579395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang