Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aldam Holiday Resort and Conference

  • Kapasiteit: 254 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldam Holiday Resort & Conference, Deel 1 van Willem Pretorius Plaas, 28 km vanaf Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • Vanaf R715 per nag (plek vir 4)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Aldam Holiday Resort and Conference is die ideale oornagplek langs die Allemanskraaldam. Dit bied rustieke selfsorgverblyf, perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek. Die verblyf het 'n bekoorlike atmosfeer en bied iets vir almal om te geniet, wat dit ideaal maak om die son te geniet en te ontspan.

Verblyf word gebied in eenhede met slaapplek vir 2, 4 of 6 gaste. Daar is ook 'n selfsorghuis met slaapplek vir 8 met 'n uitsig oor die dam. Kampplekke is ook op die perseel beskikbaar.

Die oord maak voorsiening vir funksies en geleenthede en bied 7 konferensiesale en 'n trouvenue.

Verder het gaste toegang tot braaigeriewe en die gedeelde swembad. Die oord bied ook 'n aantal buitemuurse aktiwiteite.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Gordon B
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n "sal weer vir langer wil gaan" besoek! Heerlik ontspan en wildbesigtiging geweldig. Geniet.
Aug 2024
Andre D
5.0
'n Rustige en pragtige verblyf waar mens jou siel weer kan nuwe lewe gee. Aldam Vakansieoord is baie mooi geleë teen die heuwel wat oorkyk oor Aldam d...
Sien meer
Jul 2024
Andre D
5.0
Heerlike verblyf en rustigheid en verdien beslis 'n herbesoek! Baie mooi gelee in die heuwels rondom Aldam met 'n pragtige uitsig oor die dam. Ontvang...
Sien meer
Jul 2024
Susie R
Gesin met klein kinders
5.0
Loved our stay. We will be back. What a wonderful stay at Aldam Holiday Resort and Conference. We were lucky enough to stay in the Dire...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Jacky D
5.0
Beautiful dam view. Grounds are run down but can recommend the Directors House. Lovely accommodation with a fantastic view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Louanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Aldam Holiday Resort & Conference, Deel 1 van Willem Pretorius Plaas, 28 km vanaf Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • Gaste dink Aldam Holiday Resort and Conference het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R715
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R715
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 254 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldam Holiday Resort & Conference, Deel 1 van Willem Pretorius Plaas, 28 km vanaf Ventersburg, 9450, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7b5c87a97666d52b54afe9b7b9c1c292e9a970cbd0d0bc78f09ddbb8d07b443e98e7ea0d9671a09ffcf645479635c7f3fcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R715 per nag (plek vir 4) 68 5 1 5 Aldam Holiday Resort & Conference Part 1 Of Willem Pretoruis Farm 9450 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.286483354363 27.161477579395

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang