Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alderlane

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gunther V
1 nag
5.0
Aug 2024

Absolutely worth the stay. Very clean and comfortable room. The host was extremely friendly. Situated very close to the airport.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Goeie waarde vir geld naby OR Tambo lughawe. Baie gerieflike verblyf baie naby aan OR Tambo lughawe. Goeie restaurante en winkelsentrums naby. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Billik vir oornag. Baie netjies en gerieflik. Selfs 'n ketel en koffie! Baie lekker geslaap. Sal weer van hulle gebruik maak. Naby OR Tambo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cherise N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Moeite werd veral as mens die oggend 'n vroeë vlug het. Ek het die blyplek geniet. Die verblyf is baie naby aan die lughawe en in 'n veilige area met restaurante en winkels daar naby. Die eienaar is baie vriendelik en aanpasbaar met reëlings. Die kamers is netjies en net wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Perfek vir oorslaap as jy naby die lughawe moet slaap. Ja, lekker gebly! Baie lekker bed, alles netjies, naby die lughawe, perfek vir oorslaap. Eintlik te goedkoop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vonita G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld. Netjies en skoon. Lekker warm geslaap oornag vir vroë oggend vlug. Ligging naby lughawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Baie gerieflik en die gasheer het ons vriendelik ontvang en afgesien en skoon gemaak. Ons het baie lekker gebly - komplimente aan die gasheer ️️️️️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Plek was skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Die verblyf was baie lekker, dankie. 'n Bonus is die pendeldiens na en van die lughawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette L
1 nag
5.0
Jun 2024

En sit asb net 'n bankie of iets buite vir rokers asb. Lekker geslaap. Asb, kussings net bietjie sagter. Kussings asb.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het slegs vir 1 nag oorgeslaap op pad huis toe na ons vakansie. Ons het slegs 'n bed, stort en veilige parkering benodig vir 1 nag en het dit beslis gevind. Alderlane is gerieflik naby aan OR Tambo lughawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leslie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R490
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R490
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aldergrove-laan 12, Kemptonpark, 1621, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe5e2b1d0a59ba4363d82d9ffab45a7051a8ba53123d5567388ccd6fe3c54b77f067c6b9098d7196688d072de95efca7d726f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R490 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 12 Aldergrove Avenue Kempton Park 1621 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.1149439 28.2554545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang