Alderlane
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leslie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 11 maande
Opsomming van Resensie
Gunther V - Aug 2024
Algehele gradering
Absolutely worth the stay.
Charlene F - Aug 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld naby OR Tambo lughawe.
Annemarie J - Jul 2024
Algehele gradering
Billik vir oornag. Baie netjies en gerieflik.
Cherise N - Jul 2024
Algehele gradering
Moeite werd veral as mens die oggend 'n vroeë vlug het.
Neels V - Jul 2024
Algehele gradering
Perfek vir oorslaap as jy naby die lughawe moet slaap.
Vonita G - Jul 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Carina P - Jul 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en die gasheer het ons vriendelik ontvang en afgesien en skoon gemaak.
Annelie D - Jul 2024
Algehele gradering
Plek was skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het.
Suzette L - Jun 2024
Algehele gradering
En sit asb net 'n bankie of iets buite vir rokers asb.
Diana D - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het slegs vir 1 nag oorgeslaap op pad huis toe na ons vakansie.
Hannamari V - Apr 2024
Algehele gradering
Kon nie 'n beter keuse maak nie. Boek beslis by hierdie bestemming en gasheer.
Lees meerSimon B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie skoon en netjies. 100% die moeite werd.
Ronel D - Mrt 2024
Algehele gradering
Kort maar lekker.
Charne D - Feb 2024
Algehele gradering
Rustig en het veilig gevoel!
Francois J - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en veilig.
Hennie S - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Paul S - Jan 2024
Algehele gradering
Veilig, netjies, skoon, goed toegerus, vriendelike gasheer!
Johan M - Aug 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik en gemaklik.
Lees meerLulama M - Jun 2024
Algehele gradering
Fantastic.
Johan M - Mei 2024
Algehele gradering
Baie skoon en perfek vir mense wat blyplek soek naby die lughawe vir 'n paar dae.
Theunis M - Mei 2024
Algehele gradering
Uitstekend gerieflik en netjies.
Jacques V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker geslaap. Netjies en skoon. Puik diens.
Annabelle M - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflike oornag plek.
Andre S - Mrt 2024
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf naby die lughawe.
James F - Aug 2024
Algehele gradering
Very good and would stay again.
Lorraine S - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Cora N - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was gemaklik met al die benodigdhede en alles was baie netjies en skoon.
Sandria M - Des 2023
Algehele gradering
Die eienaar het ons op die lughawe kom haal, en weer terug geneem. Puik diens.
Danani M - Des 2023
Algehele gradering
Relaxing and beautiful.
Pauline B - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aldergrove-laan 12, Kemptonpark, 1621, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang