Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alec Wright's Guest House

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Michelle I
1 nag
5.0
Okt 2023

Vriendelike diens. Aangename verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Ek beveel die gastehuis aan vir elkeen wat Potch besoek. Baie dankie vir 'n ontspanne, heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
1.4
Aug 2024

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Hein R
1 nag
3.2
Nov 2022

Alles het gewerk en netjies - goeie ontbyt. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Madelize C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Skoon, netjies en alles wat jy benodig. Leonie is 'n uiters vriendelike en behulpsame gasvrou. Kamers is lekker skoon en ruim. Goeie nagrus gehad asook 'n heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald P
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mrt 2020

Baie vriendelik verwelkom. Eienaars is baie aangenaam en het ons dadelik tuis laat voel. Lekker ontbyt. Kamers is skoon en netjies. Ontbyt was ook lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Arnot S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2020

Lekker gekuier. Die diens is puik, die kamer was netjies en die ontbyt heerlik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Deon M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Baie aangename ervaring. Sal vir seker in die toekoms weer daar bly. Baie vriendelik ontvang. Baie netjies en skoon kamer. Alles wat ons nodig gehad het. Ontbyt was baie lekker. Sal vir seker weer hier bly en dit ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2018

Baie goed. Baie goeie diens, lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester V
Kort verblyf
4.4
Okt 2017

Vriendelik en gasvry. Vriendelik en gasvry, naby aan kampus en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Alec Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beyers Naude-laan 50, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61b1525410c90500fdc12769fe6b78584a62bdb03f732f12b27673d2f00ab165c34b74a9ca90fafb5b7690e2cf4e3df1ff07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 50 Beyers Naude Avenue Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.7098799 27.09156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang