Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alexis@SeaGordensBay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ricardo R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Peace and tranquility. This was definitely a home away from home. My family and I had a wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natascha P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Fantabulous! Dit was regtig wonderlik, netjies en skoon. Alles wat mens nodig het, en meer. Fantastiese vriendelike mense. Die ligging is ook perfek. Die swembad en af van straat parkering was great. Sal weer met graagte daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel En Dolores
Alexis@SeaGordensBay
Hi Natascha, dankie vir die mooi resensie. Julle is altyd weer welkom. Groete, Daniel en Dolores.

Terry N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

You couldn't ask for better value. We really enjoyed our stay. Beautiful scenery and the place was spotlessly clean. Every little detail was well thought out, even the small things. Fantastic place to unwind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel En Dolores
Alexis@SeaGordensBay
It was lovely meeting you and hosting you. You're always welcome again. Greetings, Dolores and Daniel

Nicole H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

A slice of paradise in Gordans Bay. Our recent vacation stay in Gordans Bay was nothing short of spectacular, thanks to the wonderful accommodations provided by the host. From the moment we arrived, we were greeted with warmth and hospitality that set the tone for our entire stay. Nestled amidst the breathtaking scenery of Gordans Bay, the property offered a serene escape from the hustle and bustle of daily life. The accommodations were not only impeccably clean and tastefully decorated but also boasted modern amenities that ensured our comfort throughout our stay. But what truly set our experience apart was the unparalleled hospitality of the host. They went above and beyond to ensure that every aspect of our stay exceeded our expectations. Moreover, their passion for providing exceptional service was evident in every interaction, making us feel like valued guests rather than mere visitors. Their genuine care and attention to detail truly made our vacation unforgettable. In conclusion, our stay in Gordans Bay was made truly memorable by the exceptional accommodations and the gracious hospitality. We cannot recommend this property highly enough and look forward to returning for another unforgettable experience in the future. Thank you for a truly amazing vacation! Warm regards, Nicole.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel En Dolores
Alexis@SeaGordensBay
Hi Nicole, we must thank you. It is only a pleasure to have hosted you. I think we made friends for life. You are much more than welcome to come again. Looking forward to seeing you again. Greetings from the Mullers.

Matthew C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Comfortable, well equipped and spotless. This apartment has everything you need, is super-clean and is in a great location within easy walking distance to the beach and restaurants. The hosts were friendly, helpful and great with their communication. Brilliant value for money! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfect. Awesome place to stay. The owners are wonderful and humble people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys E
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Veilig, mooi en ten volle toegerus met die beste en vriendelikste diens. Sjoe, waar begin jy? Die gasheer en gasvrou het ons so vriendelik ontvang en seker gemaak ons reis is veilig. Dit is behoorlik jou huis weg vanaf jou eie huis. Dit is 'n pragtige eenheid ten volle toegerus. Het lekker gerus en selfs die bure was fantasties. Het baie veilig gevoel en het elke oggend en aand op die strand gaan stap, wat jy vanaf die eenheid kon sien. Baie dankie vir die puik diens en vriendelike ontvangs!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Daniel En Dolores
Alexis@SeaGordensBay
Hallo Thys en familie. Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Sal altyd weer, want julle het ons plekkie opgepas asof dit julle sin was. So bly julle is veilig tuis en dankie vir mooi woorde. Groete, die Mullers

Kevin S
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Baie naby aan alles. Baie lekker woonstel. Die gasvrou was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Netjies en waarde vir geld. Die woonstel was uiters skoon, met al die geriewe wat jy nodig het en nog meer, selfs genoeg toiletpapier vir ons volle verblyf van 10 dae, skoonmaakmiddels en skoon handdoeke. Veilige parkering. Die eienaars het ons goed ontvang en alles verduidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sulette H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie netjies, gerieflik ingerig met alles wat ons nodig gehad het en nog meer! Die woonstel is baie stylvol gemeubileer, silwerskoon en gerieflik ingerig. Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer terug wees. Dankie vir julle moeite en gasvryheid. Dit word opreg waardeer! Al die ekstras word raakgesien en het ons verblyf net soveel meer gerieflik gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Daniel En
Dolores

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millerstraat 62, Riebeeck-woonstelle 3, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07da654d8a74b4c887d375e23df7c20399f72a594adc4ed8cb85e35530cac78de9177c28215435dfb7f0613c1227f434f442?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 62 Miller straat 3 Riebeeck Apartments 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159532140909 18.869560360909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang