Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alfred View Guest House

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alfredweg 2, Erf 19, Two Alphen-weg-kompleks, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alfred View Guest House in Port Alfred bied verblyf aan enkelreisigers, paartjies en klein groepe. Hierdie gastehuis het 4 eenhede met 'n uitsig oor die hawe, die Kowie-rivier en die marina. Dit is die ideale basis om verskeie besienswaardighede in en rondom die dorp te verken.

B&B-verblyf word in 4 eenhede gebied. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Ander geriewe sluit 'n TV, DStv, WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Braaigeriewe is ook beskikbaar. Veilige parkeerplek vir voertuie word voorsien.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Mandi V
Saam met lewensmaat
5.0
Thank you Frank for making our stay in Port Alfred so special! What a little gem! Love Alfred View Guest House.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Zenda S
Saam met vriende
5.0
Rustige wegbreek saam vriende. Alfred View Guest House het die mooiste uitsig oor Port Alfred. Die gasvryheid van die gasheer was uitstekend en die on...
Sien meer
Feb 2024
Gideon J V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed. Fantastiese ontbyt. Mooi uitsig oor die Marina.
Jan 2024
Vanessa P
Saam met lewensmaat
5.0
I will definitely be back. What a fantastic stay. Lovely and clean. Very helpful in every way.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Karlo S
Gesin met klein kinders
4.8
Gasvryheid baie waardeer. Pragtige uitsig oor die hawe. Lekker gebly. Kamer is netjies, ontbyt baie lekker. Uitsig puik.
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Frank & Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Alfredweg 2, Erf 19, Two Alphen-weg-kompleks, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Gaste dink Alfred View Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alfredweg 2, Erf 19, Two Alphen-weg-kompleks, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA498dbd95bb1b7b9731392e2110fdc0317089e385b901f64d06303ae86ed7e60d046f72521dad90f60bb221168e327d4085f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 2 Alfred Road Plot 19, Two Alphen Road complex 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.591121002956 26.891987067588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang