Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ali-pad na Kaapstad

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Ali-pad na Kaapstad
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Nico D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico D

Great views.

Close to amenities, close to the beach, fantastic views, easy lockup and go.

Sarieta D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarieta D

Dit was heerlik ontspannend, naby die see, pragtige uitsig en alles wat ons nodig gehad het.

Daar kan dalk 'n reëling by die trap aangebring word vir bejaarde persone en vuilgoeddrommetjies in die badkamer. Heerlik gerus. Lieflik.

Ali-pad na Kaapstad se terugvoer

Goeiemore Sarieta. Baie dankie vir terugvoering. Ek is bly dat julle lekker gekuier het. Ons gee onmiddellik aandag aan die trap reëling en drommetjie. Groete.

Ali-pad na Kaapstad
Mariaan V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan V

Lekker gekuier en elke oomblik geniet - sielskos. Lieflike vakansieplek vir ied.

Ons gesin van 3 volwassenes het ons verblyf terdee geniet. Pragtige, rustige omgewing omring deur die natuur, berge en loopafstand van die see. Die huis is uiters netjies met alles wat jy benodig - beddens is baie gemaklik en 'n televisie in al die kamers. Pragtige braaivertrek met genoeg sitplek en baie sonnig veral op koeler aande. Voorwaar 'n sielsplekkie.

Christie L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie L

Heerlike ontspanne kuier.

Ons het baie lekker gebly, bure se honde ten spyt.

Francina S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francina S

Dit was vir ons almal 'n lafenis om so naby aan die natuur te wees.

Pringlebaai is 'n rustige, vredige dorpie tussen al die mooi natuur. Ons kon 16,4 km oor 3 dae stap om die pragtige dorpie, see en berge te kan deurkyk en waardeer. Baie lekker gebly en die Son-braaikamer geniet, goeie beddens wat ordentlike slapies vir seker verseker het.

Christiaan K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan K

Perfekte ligging naby die strand. Joost en Marlyn is baie vriendelik.

Baie lekker verblyf.

Abbigail A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abbigail A

Amazing!

A home far away from home. Convenient and everything you need. Amazing scenery view of the mountains and sea every morning. Very special care in welcoming us!

Lee-ann K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann K

The house is in excellant condition. More than enough space.

The house is located near the beach, which is bonus. The kitchen is fully equipped with everything you may need. The host were very helpful. The braai area and TV room were the best part of our stay.

Alida H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alida H

Rustig, in 'n mooi omgewing!

Ons gesin is mal oor Pringlebaai. Ons het heerlik gebly en beslis lekker geslaap!

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William-weg 31, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2f201561176d22b05aa362411dca1794a3e5a9083e92c5bc69d3659d2eb67bc117f0850d7de8f8e530c9e8dd0000348fdaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 31 William Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.346113460297 18.833786658451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang