Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ali-pad na Kaapstad

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Nico D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Great views. Close to amenities, close to the beach, fantastic views, easy lockup and go.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarieta D
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Dit was heerlik ontspannend, naby die see, pragtige uitsig en alles wat ons nodig gehad het. Daar kan dalk 'n reëling by die trap aangebring word vir bejaarde persone en vuilgoeddrommetjies in die badkamer. Heerlik gerus. Lieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joos
Ali-pad na Kaapstad
Goeiemore Sarieta. Baie dankie vir terugvoering. Ek is bly dat julle lekker gekuier het. Ons gee onmiddellik aandag aan die trap reëling en drommetjie. Groete.

Mariaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Lekker gekuier en elke oomblik geniet - sielskos. Lieflike vakansieplek vir ied. Ons gesin van 3 volwassenes het ons verblyf terdee geniet. Pragtige, rustige omgewing omring deur die natuur, berge en loopafstand van die see. Die huis is uiters netjies met alles wat jy benodig - beddens is baie gemaklik en 'n televisie in al die kamers. Pragtige braaivertrek met genoeg sitplek en baie sonnig veral op koeler aande. Voorwaar 'n sielsplekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Heerlike ontspanne kuier. Ons het baie lekker gebly, bure se honde ten spyt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francina S
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Dit was vir ons almal 'n lafenis om so naby aan die natuur te wees. Pringlebaai is 'n rustige, vredige dorpie tussen al die mooi natuur. Ons kon 16,4 km oor 3 dae stap om die pragtige dorpie, see en berge te kan deurkyk en waardeer. Baie lekker gebly en die Son-braaikamer geniet, goeie beddens wat ordentlike slapies vir seker verseker het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christiaan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Perfekte ligging naby die strand. Joost en Marlyn is baie vriendelik. Baie lekker verblyf.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Abbigail A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2022

Amazing! A home far away from home. Convenient and everything you need. Amazing scenery view of the mountains and sea every morning. Very special care in welcoming us!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-ann K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2022

The house is in excellant condition. More than enough space. The house is located near the beach, which is bonus. The kitchen is fully equipped with everything you may need. The host were very helpful. The braai area and TV room were the best part of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2022

Rustig, in 'n mooi omgewing! Ons gesin is mal oor Pringlebaai. Ons het heerlik gebly en beslis lekker geslaap!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William-weg 31, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2f201561176d22b05aa362411dca1794a3e5a9083e92c5bc69d3659d2eb67bc117f0850d7de8f8e530c9e8dd0000348fdaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 31 William Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.346113460297 18.833786658451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang