Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ali-pad na Kaapstad

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William-weg 31, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ali-pad na Kaapstad is 'n selfsorghuis wat jou veilige, skoon, netjiese en topgehalte oornagverblyf in die kusvoorstad Pringlebaai verseker.

Dié huis bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n drievoudige stapelbed het. Die 1 badkamer het 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet, terwyl die ander badkamer 'n bad het. Albei slaapkamers het hul eie TV.

Die pragtige kombuis is ruim en volledig toegerus met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Op die boonste verdieping is 'n lieflike sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV, asook 'n etenstafel met sitplek vir 6. Vanuit hierdie sitkamer lei 'n binnebraai-area met 'n ingeboude braai en genoeg sitplek vir almal.

Ali-pad na Kaapstad is binne 300 m van die strand af en naby plaaslike winkels en kroeë geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 9 resensies vir Ali-pad na Kaapstad
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joos Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • William-weg 31, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ali-pad na Kaapstad het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William-weg 31, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2f201561176d22b05aa362411dca1794a3e5a9083e92c5bc69d3659d2eb67bc117f0850d7de8f8e530c9e8dd0000348fdaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 31 William Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.346113460297 18.833786658451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang