Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alicia's B&B

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Natasha H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Opwindend. Cozy. Huis. Dit was fantasties. Sal beslis weer soontoe gaan. Die dametjie wat ons ontvang het, haar gasvryheid is amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Baie vriendelike mense en gasvry. Dit was baie lekker gewees, voel baie welkom daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Comfy, friendly, very relaxed Our stay was perfect. Thank you to Alicia and tbe staff for making us feel at home. Will definitely go back again for a stay. Was absolutely lovely to stay there. Thank you

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joseph
Alicia's B&B
Jonathan, It was our pleasure to host you at Alicia's. We appreciate your kind review and patronage. Take care and all the best. Regards, Joseph & Alicia

Giovanni N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2018

Perfekte ligging, goeie gasvryheid en baie netjies. Die ligging was perfek ons gewees, baie naby aan winkelsentrums, nasionale paaie, ons het baie welkom gevoel en die verblyf is baie mooi ingerig, hulle het dadelik aan ons verwagtinge voldoen en ek sal hulle definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Beste verblyf in omgewing. Baie vriendelik ontvang en bedien. Die ontbyt is keurig voorberei met spesiale moeite en vriendelikheid. Ek sal definitief die gastehuis vir vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele O
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Jul 2017

Baie aangenaam. Dit was vir my soos 'n tweede huis. Hulle het my sakereis baie aangenaam gemaak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nokukhanya S
Kort verblyf
5.0
Apr 2016

Great stay and Alicia and Joseph and their team are very helpful. Thank you for a great stay. It feels like a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joseph
Alicia's B&B
Thank you so much Nokukhanya. Indeed a pleasure to host. Take care, Joseph & Alicia

Sean B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2016

Baie goeie waarde en professioneel. Ons was baie beïndruk met die diens, uitleg en geriewe. Ons enigste grief was dat die kamer waarin ons was se badkamer geskei is van die slaapkamer met 'n skuifdeur met glasvensters so dit maak dinge bietjie ongemaklik wanneer mens moet toilet toe gaan. Ons stel voor dat die vensters donker gemaak word of vervang word met "frosted glass" om 'n bietjie privaatheid te gee. Verder was ons baie gelukkig en sal weer wil kom bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joseph
Alicia's B&B
Baie dankie Sean vir jour terugvoering. Ek waardeer dit baie. Ons neem jou aanbeveling aan en is bly julle het julle verblyf geniet. Groete, Joseph & Alicia

Lee C
Kort verblyf
5.0
Feb 2015

Exceptional and superb service The service hospitality homely environment and professional service made me feel like I was in a 5-star hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2015

Hoogs aanbeveelbaar en met 'n heerlike ontbyt! Baie aangename gasheer en gasvrou. Ons het die verblyf werklik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joseph
Alicia's B&B
Baie dankie Annemarie. Dit was ons plesier. Joseph

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Joseph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R920
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R920
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mulderstraat 7, Ontdekkerspark, Roodepoort, 1724, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkYzk1YzMzLWJkOTAtNDY4Yy04YjIyLTYyOGNjMDZiNjk0NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 7 Mulder Street Ontdekkerspark 1724 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.14614 27.89038

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang