Alicia's B&B
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mulderstraat 7, Ontdekkerspark, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Vanaf R920 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Alicia's B&B is 'n gerieflike en veilige blyplek wat gaste toelaat om die privaatheid en gerief van hul huis weg van die huis af te geniet.
Elke kamer het 'n tuin- en swembad-uitsig en 'n privaat ingang. Geriewe sluit 'n platskerm-TV met DStv-kanale, lugversorging, 'n yskassie, 'n elektriese ketel en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Linne, handdoeke en badkamergeriewe word voorsien. Gaste het ook toegang tot 'n gratis WiFi.
'n Ontspannende atmosfeer langs die gemeenskaplike swembad in ide pragtige tuin bied die ideale omgewing vir skemerkelkies en ontspan ná 'n besige dag.
Dit is gerieflik geleë en bied vinnige toegang tot winkelsentrums en besienswaardighede, insluitend al die trekpleisters in Soweto, Walter Sisulu Nasionale Botaniese Tuine, die Sterkfonteingrotte, Wieg van die Mensdom en meer.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Joseph Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Mulderstraat 7, Ontdekkerspark, Roodepoort, 1724, Gauteng
- Gaste dink Alicia's B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mulderstraat 7, Ontdekkerspark, Roodepoort, 1724, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang