Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alien Inn

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir Alien Inn
Netheid
4.6/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ockie M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie M

Baie lekker gebly.

Die eenheid was goed ingerig met alles wat nodig was. Dit was regtig 'n groot plesier om daar te kon bly.

Wendy M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M

Biking adventure and it was the perfect overnight stop.

Was fantastic and would definitely recommend it. Great hosts.

Fanie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Lekker en rustig.

Altyd lekker om in Sutherland te kuier met al die gawe mense.

Willem V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Baie lekker gekuier op die rustige, maar interessante dorp.

Alien Inn is goed toegerus en netjies en die area is stil en veilig. Die diens was goed en ons het heerlik daar gebly. Michelle het seker gemaak ons is goed ingelig oor goed om te doen wat ons baie gehelp het. Ons het heerlik gekuier en baie geleer oor die sterre en planete. Sutherland het sommer 'n spesiale plek in ons harte gekry en ons kan Alien Inn sterk aanbeveel aan enige iemand wat ooit die geleentheid het om na die dorp te kan reis.

Alien Inn se terugvoer

Dankie Willem vir die positiewe terugvoer.
Kom kuier gerus weer.
Lekke Karoo Groete
Michelle.

Alien Inn
Arlene S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene S

Very comfortable, well arranged and professional service!

Michelle and Ettiene are very warm & friendly people! We really appreciated this!!

Alien Inn se terugvoer

Duisend dankies vir die positiewe terugvoer Arlene.
Lekker Koue Karoo Groete.
Michelle Simon.

Alien Inn
Karen D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D

Cosy home away from home.

Perfect Sutherland experience. We loved the family vibe the home provided and very convenient that it is close to the main road, particularly the Planetarium. The host was friendly and communicated well. We loved our stay.

Alien Inn se terugvoer

Thanks a million for the positive review.

Alien Inn
Lisa V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa V

Rustig, veilig en skoon natuur.

Rustig, veilig en vriendelike mense.

Jason V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jason V

It was a basic self-catering home.

The hosts were lovely and looked after us. Just had a problem cooking with the stove working on and off. Otherwise, it was a lovely weekend.

Alien Inn se terugvoer

Thanks Jason for the positive review, glad you enjoyed the stay.
We investigated the intermittent stove and found a loose connection in the main switch above the stove, thanks a million for pointing this out.

Alien Inn
Marietjie O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie O

Lekker sentraal.

Heerlik gebly, die glase was ongelukkig vol stof, lanklaas gebruik vir seker. Moes eers was voor ons dit kon gebruik.

Nelmarie P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nelmarie P

Karoo stilte. Salf vir die siel.

Oulike 2-slaapkamerhuisie in die Karoo met dekor wat eie en uniek is aan die plattelandse eenvoud. Alles gehad wat ons benodig het. Ongelukkig was die matrasse op die dubbelbeddens deur gelê en vol springs soos in my ouma se dae, so nie die beste nagrus na 'n lang dag op pad nie.

Francois M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois M

'n Heerlike gastehuis met 'n baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Ons was op toer met die oogmerk om net een nag oor te slaap en die dorp die volgende dag te verken.

Alien Inn se terugvoer

Baie dankie Francois vir die positiewe terugvoer.

Alien Inn
Loffie V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Loffie V

Kombuis, veral stoof, verdien dringende aandag.

Kombuis is in die algemeen vuil. Swak braaigeriewe. Eetgerei onhigiënies.

Alien Inn se terugvoer

Roelf, baie dankie vir jou resensie.
Die eenheid wat julle bespreek het met vol kombuis word daagliks skoongemaak.
Jy was immers welkom om met ons kontak te maak indien daar enige ontevredenheid was rakende die geriewe. Vooraf kommunikasie kon verhoed het dat jy teleurgesteld was in die braai geriewe. Die kaggel geriewe in die sitkamer vir die koue wintermaande is nie 'n binne braai, soos julle dit gebruik het nie.
Graag stel ek voor as julle weer bespreek, julle bevestig dat die geriewe wel aan julle vereistes voldoen.
Veilige myle en Lekke Karoo Groete. Die Simon's.

Alien Inn
Jaco V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Gemaklik en baie rustig.

Dit is 'n baie ou huis, maar jy voel sommer dadelik tuis as jy daar in stap.

Alien Inn se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Jaco. Bly julle het die Karoo met sy skatte kom besoek.
Lekker Koue Karoo Groete
Michelle Simon

Alien Inn
Francois S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Great value for money.

We got to Sutherland on a Sunday late afternoon not realising the shops are closed and in need of some urgent supplies. Michelle and Etienne went out of their way to help us.

Alien Inn se terugvoer

Thank you so much for the positive feedback Francois.
Greetings from a wet and cold Sutherland.
Michelle Simon

Alien Inn
Muneera D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Muneera D

It was an amazing stay!

The place is absolutely beautiful, complete with hot water bottles and electric blankets. The sunroom is a stunning place to have your morning breakfast or to get lost in your book. Furnished with absolutely everything you could need, every detail was taken into account. Was a welcome, warm stay and would definitely be back!

Alien Inn se terugvoer

Dear Muneera.
Thank You so much for the positive feedback.
Greetings from a wet and cold Sutherland.
Michelle Simon

Alien Inn
Elmin D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmin D

Dit was amazing. Kon oor niks kla nie. Baie vriendelike en behulpsame mense.

Ons ondervinding in Surherland is voorwaar iets om te onthou. Michelle en Ettienne is die vriendelikste mense en is altyd beskikbaar vir 'n navraag oor die dorp of as jy hulle hulp nodig het met enige iets anders. Die plek is baie netjies met pragtige decor. Dit was soos home away from home. Ek sal vir seker weer daar bly as ek weer die voorreg het om Sutherland te besoek. 5 sterretjies van my en my dad af.

Alien Inn se terugvoer

Bly julle het jul kuiertjie geniet in Sutherland. Kom kuier weer in sneeu tyd ...Brrr.. Alles wat mooi is vir julle en stuur groete vir Dads.

Alien Inn
Jules F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jules F

Rustig ontspanne soos by jou eie huis! Heerlik stil.

Die verblyf by Alien-Inn is gerieflik en netjies met 'n kalmte wat jou oorspoel. Ons sal dit met groot vrymoedigheid aanbeveel vir enige twee of 'n gesin. Alles is netjies en meer as voldoende vir gemaklike selfversorging. Daar was genoegsame voorsiening vir koue nagte - van elektriese kombers, verwarmers, komberse en selfs die getroue ou warmwaterbottel. Persoonlike aandag en moeite, selfs 'n WhatsApp om te hoor of ons veilig ons uiteindelike bestemming bereik het.

Alien Inn se terugvoer

Was 'n plesier om julle te akkomodeer. Sien julle eendag weer, dalk kom kuier ons in julle dorp. Dankie vir julle harts vriendelikheid en pragtige menswees. Een uit n honderd gaste wat jou plek in so 'n netjiese toestand los. Regtig min van ons oor in die lewe.
Voorspoedige reis vir jul volgende "Road Trip"
Lekke Karoo Groete,
Etienne en Michelle Simon

Alien Inn
Thia D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thia D

Aangename ten volle toegeruste huis.

Huis ten volle toegerus met enige iets wat mens benodig om jou verblyf gerieflik te maak. Van warm watersakke tot knie kombersies. Baie dankie Michelle en Etienne vir jul gasvryheid.

Alien Inn se terugvoer

Dit was 'n groot plesier, Petrus. Sien julle weer tydens die sneeutyd.

Lekka Karoo-groete,
Michelle Simon

Alien Inn
Elsha H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsha H

Gerieflike huis.

Gerieflike huis en sentraal geleë.

Alien Inn se terugvoer

Bly julle het die kuiertjie geniet op Sutherland by Alien Inn Elsha.
Kom kuier gerus weer in die bitter koue winter maande.
Lekke Karoo Voorspoed en Groete,
Etienne en Michelle

Alien Inn
Jim D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jim D

Baie goeie waarde vir geld.

Netjies, geskik vir gesin. Alles word verskaf.

Alien Inn se terugvoer

Baie dankie, Jim. Ons is bly julle het jul kuiertjie op Sutherland geniet.

Lekke Karoo-groete,
Etienne en Michelle Simon

Alien Inn
Lydia C - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia C

Baie lekker warm gebly in die sneeu en koue weer.

Lekker gekuier in 'n baie mooi huisie. Alles wat mens nodig het, was daar.

Alien Inn se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Ek is bly julle het die kuiertjie geniet.
Karoo-groete
Etienne en Michelle Simon

Alien Inn
Telana V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Telana V

Ongelooflik.

Dit was 'n ongelooflike lekker en gesellige plek met alles wat hy nodig het vir die koud weer. Sal vir seker weer gaan en vir almal aanbeveel.

Alien Inn se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek is bly julle het die kuiertjie geniet.
Karoo-groete,
Etienne en Michelle Simon

Alien Inn
Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 5, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU81lYnlAlb2z1w4Fe7MDWpAILTw65XrVsV3tUTXGjzu5jZOpjK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 7 mense 22 5 1 5 5 Theron Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.397301654475 20.658584682495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang