Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alien Inn

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ockie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly. Die eenheid was goed ingerig met alles wat nodig was. Dit was regtig 'n groot plesier om daar te kon bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Biking adventure and it was the perfect overnight stop. Was fantastic and would definitely recommend it. Great hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Lekker en rustig. Altyd lekker om in Sutherland te kuier met al die gawe mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie lekker gekuier op die rustige, maar interessante dorp. Alien Inn is goed toegerus en netjies en die area is stil en veilig. Die diens was goed en ons het heerlik daar gebly. Michelle het seker gemaak ons is goed ingelig oor goed om te doen wat ons baie gehelp het. Ons het heerlik gekuier en baie geleer oor die sterre en planete. Sutherland het sommer 'n spesiale plek in ons harte gekry en ons kan Alien Inn sterk aanbeveel aan enige iemand wat ooit die geleentheid het om na die dorp te kan reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Alien Inn
Dankie Willem vir die positiewe terugvoer. Kom kuier gerus weer. Lekke Karoo Groete Michelle.

Arlene S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Very comfortable, well arranged and professional service! Michelle and Ettiene are very warm & friendly people! We really appreciated this!!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Alien Inn
Duisend dankies vir die positiewe terugvoer Arlene. Lekker Koue Karoo Groete. Michelle Simon.

Karen D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Cosy home away from home. Perfect Sutherland experience. We loved the family vibe the home provided and very convenient that it is close to the main road, particularly the Planetarium. The host was friendly and communicated well. We loved our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Etienne
Alien Inn
Thanks a million for the positive review.

Lisa V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Rustig, veilig en skoon natuur. Rustig, veilig en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2023

It was a basic self-catering home. The hosts were lovely and looked after us. Just had a problem cooking with the stove working on and off. Otherwise, it was a lovely weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Etienne
Alien Inn
Thanks Jason for the positive review, glad you enjoyed the stay. We investigated the intermittent stove and found a loose connection in the main switch above the stove, thanks a million for pointing this out.

Marietjie O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Lekker sentraal. Heerlik gebly, die glase was ongelukkig vol stof, lanklaas gebruik vir seker. Moes eers was voor ons dit kon gebruik.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelmarie P
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Des 2023

Karoo stilte. Salf vir die siel. Oulike 2-slaapkamerhuisie in die Karoo met dekor wat eie en uniek is aan die plattelandse eenvoud. Alles gehad wat ons benodig het. Ongelukkig was die matrasse op die dubbelbeddens deur gelê en vol springs soos in my ouma se dae, so nie die beste nagrus na 'n lang dag op pad nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R3 300
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Theronstraat 5, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU81lYnlAlb2z1w4Fe7MDWpAILTw65XrVsV3tUTXGjzu5jZOpjK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag, vir 7 mense 22 5 1 5 5 Theron Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.397301654475 20.658584682495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang