Alien Inn
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Etienne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 52
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Ockie M - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Wendy M - Jan 2024
Algehele gradering
Biking adventure and it was the perfect overnight stop.
Fanie V - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Willem V - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker gekuier op die rustige, maar interessante dorp.
Lees meerAlien Inn se terugvoer
Dankie Willem vir die positiewe terugvoer.
Kom kuier gerus weer.
Lekke Karoo Groete
Michelle.
Arlene S - Mei 2023
Algehele gradering
Very comfortable, well arranged and professional service!
Alien Inn se terugvoer
Duisend dankies vir die positiewe terugvoer Arlene.
Lekker Koue Karoo Groete.
Michelle Simon.
Karen D - Mrt 2023
Algehele gradering
Cosy home away from home.
Alien Inn se terugvoer
Thanks a million for the positive review.
Lisa V - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig en skoon natuur.
Jason V - Jun 2023
Algehele gradering
It was a basic self-catering home.
Alien Inn se terugvoer
Thanks Jason for the positive review, glad you enjoyed the stay.
We investigated the intermittent stove and found a loose connection in the main switch above the stove, thanks a million for pointing this out.
Marietjie O - Des 2023
Algehele gradering
Lekker sentraal.
Nelmarie P - Des 2023
Algehele gradering
Karoo stilte. Salf vir die siel.
Francois M - Sep 2022
Algehele gradering
'n Heerlike gastehuis met 'n baie vriendelike gasheer en gasvrou.
Alien Inn se terugvoer
Baie dankie Francois vir die positiewe terugvoer.
Loffie V - Aug 2022
Algehele gradering
Kombuis, veral stoof, verdien dringende aandag.
Alien Inn se terugvoer
Roelf, baie dankie vir jou resensie.
Die eenheid wat julle bespreek het met vol kombuis word daagliks skoongemaak.
Jy was immers welkom om met ons kontak te maak indien daar enige ontevredenheid was rakende die geriewe. Vooraf kommunikasie kon verhoed het dat jy teleurgesteld was in die braai geriewe. Die kaggel geriewe in die sitkamer vir die koue wintermaande is nie 'n binne braai, soos julle dit gebruik het nie.
Graag stel ek voor as julle weer bespreek, julle bevestig dat die geriewe wel aan julle vereistes voldoen.
Veilige myle en Lekke Karoo Groete. Die Simon's.
Jaco V - Des 2019
Algehele gradering
Gemaklik en baie rustig.
Alien Inn se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Jaco. Bly julle het die Karoo met sy skatte kom besoek.
Lekker Koue Karoo Groete
Michelle Simon
Francois S - Des 2019
Algehele gradering
Great value for money.
Alien Inn se terugvoer
Thank you so much for the positive feedback Francois.
Greetings from a wet and cold Sutherland.
Michelle Simon
Muneera D - Nov 2019
Algehele gradering
It was an amazing stay!
Alien Inn se terugvoer
Dear Muneera.
Thank You so much for the positive feedback.
Greetings from a wet and cold Sutherland.
Michelle Simon
Elmin D - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was amazing. Kon oor niks kla nie. Baie vriendelike en behulpsame mense.
Lees meerAlien Inn se terugvoer
Bly julle het jul kuiertjie geniet in Sutherland. Kom kuier weer in sneeu tyd ...Brrr.. Alles wat mooi is vir julle en stuur groete vir Dads.
Jules F - Aug 2019
Algehele gradering
Rustig ontspanne soos by jou eie huis! Heerlik stil.
Lees meerAlien Inn se terugvoer
Was 'n plesier om julle te akkomodeer. Sien julle eendag weer, dalk kom kuier ons in julle dorp. Dankie vir julle harts vriendelikheid en pragtige menswees. Een uit n honderd gaste wat jou plek in so 'n netjiese toestand los. Regtig min van ons oor in die lewe.
Voorspoedige reis vir jul volgende "Road Trip"
Lekke Karoo Groete,
Etienne en Michelle Simon
Thia D - Jun 2019
Algehele gradering
Aangename ten volle toegeruste huis.
Alien Inn se terugvoer
Dit was 'n groot plesier, Petrus. Sien julle weer tydens die sneeutyd.
Lekka Karoo-groete,
Michelle Simon
Elsha H - Mrt 2019
Algehele gradering
Gerieflike huis.
Alien Inn se terugvoer
Bly julle het die kuiertjie geniet op Sutherland by Alien Inn Elsha.
Kom kuier gerus weer in die bitter koue winter maande.
Lekke Karoo Voorspoed en Groete,
Etienne en Michelle
Jim D - Jun 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Alien Inn se terugvoer
Baie dankie, Jim. Ons is bly julle het jul kuiertjie op Sutherland geniet.
Lekke Karoo-groete,
Etienne en Michelle Simon
Lydia C - Jul 2018
Algehele gradering
Baie lekker warm gebly in die sneeu en koue weer.
Alien Inn se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Ek is bly julle het die kuiertjie geniet.
Karoo-groete
Etienne en Michelle Simon
Telana V - Jul 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Alien Inn se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek is bly julle het die kuiertjie geniet.
Karoo-groete,
Etienne en Michelle Simon
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Theronstraat 5, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang