Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alika's

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: See-keeromstraat 5, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alika's is in Jongensfontein, 'n rustige omgewing, net langs die N2 tussen Riversdal en Albertinia. Verblyf kan apart of saam bespreek vir 'n groot groep. Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorghuis en 'n ateljee. Die verblyf het 'n omskakelaar wat die TV, DStv en WiFi tydens beurtkrag van krag voorsien.

Die huis is geskik vir 8 gaste, het 3 verdiepings en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het en die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n kombuis met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n TV met DStv en skuifdeure met 'n uitsig oor die strand met 'n paadjie wat na die strand lei. Buitebraaigeriewe is beskikbaar.

Die ateljee is geskik vir 4 gaste, het 'n aparte ingang en beskik oor 2 en suite-kamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed het en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf en yskas, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die sitkamer het 'n TV met DStv en die skuifdeur het 'n pragtige uitsig oor die strand met 'n paadjie wat na die strand lei. Buitebraaigeriewe is beskikbaar.

Jongensfontein is ongeveer 8 km vanaf Stilbaai. In Stilbaai kan gaste inkopies doen, 'n ete geniet, gholfspeel, tennisspeel en 'n bietjie walviskyk. Stappers moet die die kusroete van 10 km tussen Jongensfontein en Stilbaai probeer. Kom ervaar 'n ongerepte strand soos nog nooit tevore nie. DStv en WiFi is ingesluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gert En Elna G
Saam met lewensmaat
5.0
Alikas word hoog aanbeveel. Waarde vir geld. Asemrowende see-uitsig. Die huis is ruim en smaakvol ingerig. Die kombuis oortref alle selfsorgbehoeftes ...
Sien meer
Mrt 2024
Chris-marie B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige huis met die beste uitsig wat jy kan kry. Heerlik gebly, pragtige huis, netjies en skoon, veilig, met meer geriewe as enige ander vakansiehui...
Sien meer
Sep 2023
Mariëtte C
Saam met lewensmaat
5.0
Net wat my siel nodig gehad het! Alika is versekerlik die huis met die mooiste uitsig oor die see! Die woonstel is baie netjies, lekker groot en baie ...
Sien meer
Apr 2023
Anton S
Saam met lewensmaat
5.0
Die plek waar gaste soos vriende ontvang word. Rilda doen alles in haar vermoë om gaste gemaklik te maak. Vanaf die voorlopige bespreking tot bevestig...
Sien meer
Mrt 2023
Carina D
Gesin met klein kinders
5.0
Droom seevakansiebestemming. Die huis is pragtig, skoon en netjies. Die uitsig oor die see vanaf die stoep is asemrowend mooi. Ons het dit so baie gen...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • See-keeromstraat 5, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alika's het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: See-keeromstraat 5, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjROR84W0oHVWeroHaC2sp0qrMIA6LbVESNjK66lCXPFuRbuhhc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 5 See Close Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -34.419831094654 21.349100340227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang