Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alikreukel Apartment

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
5.0
Tinus B
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Great location. Cozy and value for money. Really great stay and cozy, well located apartment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cari
Alikreukel Apartment
Thank you kindly for the feedback, Tinus. We hope to host you again soon.

Abigail A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2023

Binne bereik van alles. Loop waar jy wil, wanneer jy wil. Vriendelike mense. Gaste sal kan doen met WiFi dit was nogal 'n probleem. Ons is gewoond dat WiFi beskikbaar is oral waar ons kom, maar was baie verbaas dat die apartment nie WiFi het nie. Met load shedding wat deel raak van ons lewe, sal die accomodation voorsiening moet maak vir load shedding. Beligting sal 'n aanwins wees. Verder was ons wegbreek perfek en die woonstel het goed vir my gesin gepas. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cari
Alikreukel Apartment
Baie dankie vir die terugvoer, ons neem dit graag aan boord. Ons wil ook asb. net van die kommentaar aanspreek: Daar is nou WiFi beskikbaar wat gaste kan versoek om aangesit te word, ons spesifiseer dit ook nou so op die advertensie - ons leer ook maar soos ons gaan. Die kompleks het ook intussen al ligte aangeskaf vir die al die gange, en die voorsiening van krag tydens loadshedding is 'n aanhoudende gesprek met die beheerliggaam - ons beplan tans 'n alternatief wat sal verseker dat gaste die akkommodasie ten volle sal geniet. Ons het in Junie 2023 die badkamer, kombuis en leefarea oorgedoen, so die beligting is nou baie beter. Weereens, dankie vir die terugvoer, ons probeer al die punte aanspreek. Sien julle hopelik weer, groete.

Adele V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Baie lekker gekuier. Aanbeveling sal wees om 'n wasmasjien, tuimeldroër ook aan te skaf vir die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Cari
Alikreukel Apartment
Baie dankie vir die terugvoer, ons sal dit wel in ag neem veral ook vir ons eie gebruik in die toekoms. Neem asb kennis dat daar wel volledige gemeenskaplike opwas geriewe beskikbaar is vir die gebruik van alle inwoners huurders opwas kamer op grond vloer. Groete

Glen W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Mrt 2024

Pleasant stay. Comfortable and clean. One roll of toilet paper should come standard. We were only informed about key pick up after we arrived, so we had to go driving back to Engen to source the key. There was no toilet paper in the bathroom, so I had to go driving around town looking for toilet paper while my wife sat patiently on the loo waiting for my return. Toilet paper should be readily available. Also, the geyser wasn't switched on, so we all had a cold shower on arrival. I suggest that having toilet paper and the geyser on would be a more positive welcome after a long drive. The location is excellent. The unit was pleasant and comfortable. I was sure that WiFi was offered, but was told there was no WiFi. DStv was disconnected on day 3.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cari
Alikreukel Apartment
Hi Glen, thank you kindly for the feedback - we will be sure to take it all onboard. We can only apologise about the key and the toilet paper, we fully agree that a couple of rolls of toilet paper should be a standard. It was not our intention to not provide this. To other guests, this is our holiday home, so key collection at the Engen garage up the road is how we hand over the keys. We do request that the geyser be switched on before guest arrival. This task is usually taken care of by the cleaning services we employ - apologies that this was not done. WiFi and DSTV is available upon request, we now also specify this in the ad. Thank you again for the kind feedback, and we endeavour to have these things in place. We hope to host you again soon.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Mei 2023

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Cari
Alikreukel Apartment
Baie dankie vir die terugvoer, ek is baie jammer dat dit die geval vir julle was. Ons woon nie self in die eenheid nie en maak van skoonmaak dienste in die area gebruik. Ongeag, ek vra omverskoning daarvoor. Ons sal dit beslis met die skoonmakers opneem.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Cari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap de Goede Hoop-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21e2dfd48a9af886ae0c391ce64ee2f88e42d3c86e48536dc819f847cab903a349d35efb9eec1fa74b3459fce432d7351d94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Kaap De Goede Hoop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.126092072934 22.115349352531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang