Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alikreukel Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap de Goede Hoop-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Alikreukel Apartment is 'n gesinsvriendelike selfsorgwoonstel op die boonste verdieping wat ideaal geleë is in die veilige toegangsbeheerde Alikreukel-kompleks in die hartjie van Hartenbos, net 2 minute se stap vanaf die strand en die winkels.

Die woonstel kan tot 6 gaste akkommodeer en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n solderruimte en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer met 'n platskerm-TV. Die eerste en tweede slaapkamers is op die onderste verdieping geleë en het elkeen 'n dubbelbed en kasspasie. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Die derde slaapkamer is 'n boonste mezzanine-solderkamer wat 2 enkelbeddens bevat.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, ketel en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n rusbank en ekstra sitplek. Skuifdeure maak oop na 'n balkon met stoepstoele, ideaal om 'n glasie wyn en die pragtige uitsigte te geniet.

Die Alikreukel-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area. 'n Wasgoeddiens met muntstukke is ook beskikbaar. Gratis veilige parkeerplek word voorsien vir 1 voertuig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Alikreukel Apartment
Netheid
3.6/5
Diens
4.2/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Cari Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kaap de Goede Hoop-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alikreukel Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap de Goede Hoop-laan, Hartenbos, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21e2dfd48a9af886ae0c391ce64ee2f88e42d3c86e48536dc819f847cab903a349d35efb9eec1fa74b3459fce432d7351d94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Kaap De Goede Hoop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.126092072934 22.115349352531

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang