Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alikreukel

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Tanya V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Lekker bekostigbare netjiese woonstel naby die see! Netjiese woonstel met 'n goed toegeruste kombuis! Klein maar mooi en maklik om skoon te hou. Stapafstand van die see, winkels en warmwater swembad. Die beddens slaap soos 'n 5-ster hotel - goeie kwaliteit beddegoed en matrasse. Die wasmasjien is 'n "life-saver" met klein kinders by die see. Die eienaar en die woonstelopsigter is vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir die lekker verblyf. Ek sal dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yneata B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Tops in alle aspekte. Ek het my verblyf verskriklik geniet. Die plek was baie netjies, die eienaar het gou reageer op navrae, sekuriteit was tops, die plek was sentraal, loop afstand vanaf die see, die winkelsentrum en die pretpark. Ek sal die verblyf beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Lekker ontspan in die skoon en mooi gemeubileerde woonstel no 50. Die eienaar was vriendelik en ons het tuis gevoel. Lekker om in Hartenbos te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janita B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2023

Goed toegerus, sentraal geleë. Netjies en volledig toegeruste woonstel wat goed geleë is - stapafstand van alles. Ons is vriendelik ontvang. Sal weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marelise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 063
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaap De Goede Hoop-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd7bdfdc63b0c75d66d1b5844b005fe8cf92b249695e733c9b57d26d12fd2c522d223a54baf07de1109373f058ca58a4dd67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 063 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Kaap De Goede Hoop Laan Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.126132241819 22.115879022834

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang