Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alikreukel Akkommodasie

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gideon W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker plekkie met vriendelike mense. Baie tevrede. Baie lekker gebly. Sou graag langer wou bly. Oom en tannie is baie vriendelik en laat mens dadelik tuis voel. Gaan vir seker weer by hulle draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Great value for money. Lovely and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Gesellig en voldoen aan alle vereistes. Heerlike verblyf met daardie ekstra wat dit lekker maak om daar oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Verblyf en tyd was baie lekker. Plek is oulik en sentraal geleë. Verblyf was baie netjies en skoon. Voldoende vir ons verblyf. Mense baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Alikreukel Akkommodasie
Waardeer jou resensie. Mooi loop, Ina Olivier.

Anneke B
1 nag
4.6
Apr 2024

Was aangename oorbly by Alikreukel Akkommodasie. Het lekker oorgebly. Alles was netjies en skoon en in werkende toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Simone R
1 nag Besigheidsreis
4.6
Mrt 2024

Value for money. Lovely hostess, very friendly and helpful with any queries. Room was spacious and clean with all necessities. Unfortunately there was no working WiFi during the duration of my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ina
Alikreukel Akkommodasie
Appreciate your review. Load shedding always had an adverse effect on our WiFi, and even 5 additional WiFi boosters and routers couldn't solve the problem. Sincere apologies for the inconvenience. Our WiFi installation was redone. Rest assured, WiFi is now available in every corner of our property. Kindness Ina

Simone O
1 nag
5.0
Jul 2023

Heerlik gebly, pragtige kamer. Skoon en gesellig, perfek vir oornag en naby alles geleë in Plett. Baie goeie kliëntediens en opvolg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alison D
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Baie gerieflik. Netjies en privaat. Voorwaar waarde vir geld. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam met versoeke. Privaat en die griewe was uitstekend. Ek sal definitief weer daar gaan woon met die volgende sakereis of vir persoonlike verblyf in Plettenbergbaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert G
1 nag
4.8
Des 2023

Aangenaam. Ek was net vir die nag by Alikreukel Akkommodasie en vroeg die volgende oggend weg, maar ek was aangenaam verras met die netheid van die kamer, en die vriendelikheid van Ina en haar mede-gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Baie lekker, skoon en ruim kamer. Lekker gebly, sal beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ina
Alikreukel Akkommodasie
Louis en sy gesin is hartlike mense. Lieflike gesindheid en het hulle eenheid netjies gelos.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taeping Place 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69e114270f622693dc9df84d777d4a596b38e5292bd8fd0c7f842e3cb3179dda4d55b45650f44a9aad23bd068a28fab2a151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 3 Taeping Place Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05199 23.36296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang