Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alikreukel Akkommodasie

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Alikreukel Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gideon W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon W

Baie lekker plekkie met vriendelike mense. Baie tevrede.

Baie lekker gebly. Sou graag langer wou bly. Oom en tannie is baie vriendelik en laat mens dadelik tuis voel. Gaan vir seker weer by hulle draai maak.

Ursula S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula S

Great value for money.

Lovely and friendly staff.

Johan D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Gesellig en voldoen aan alle vereistes.

Heerlike verblyf met daardie ekstra wat dit lekker maak om daar oor te slaap.

Deon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Verblyf en tyd was baie lekker. Plek is oulik en sentraal geleë.

Verblyf was baie netjies en skoon. Voldoende vir ons verblyf. Mense baie vriendelik.

Alikreukel Akkommodasie se terugvoer

Waardeer jou resensie. Mooi loop, Ina Olivier.

Alikreukel Akkommodasie
Anneke B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B

Was aangename oorbly by Alikreukel Akkommodasie.

Het lekker oorgebly. Alles was netjies en skoon en in werkende toestand.

Simone R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone R

Value for money.

Lovely hostess, very friendly and helpful with any queries. Room was spacious and clean with all necessities. Unfortunately there was no working WiFi during the duration of my stay.

Alikreukel Akkommodasie se terugvoer

Appreciate your review. Load shedding always had an adverse effect on our WiFi, and even 5 additional WiFi boosters and routers couldn't solve the problem.

Sincere apologies for the inconvenience.

Our WiFi installation was redone. Rest assured, WiFi is now available in every corner of our property.

Kindness Ina

Alikreukel Akkommodasie
Simone O - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone O

Heerlik gebly, pragtige kamer. Skoon en gesellig, perfek vir oornag en naby alles geleë in Plett.

Baie goeie kliëntediens en opvolg.

Alison D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison D

Baie gerieflik. Netjies en privaat.

Voorwaar waarde vir geld. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam met versoeke. Privaat en die griewe was uitstekend. Ek sal definitief weer daar gaan woon met die volgende sakereis of vir persoonlike verblyf in Plettenbergbaai.

Albert G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert G

Aangenaam.

Ek was net vir die nag by Alikreukel Akkommodasie en vroeg die volgende oggend weg, maar ek was aangenaam verras met die netheid van die kamer, en die vriendelikheid van Ina en haar mede-gasheer.

Louis V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Baie lekker, skoon en ruim kamer.

Lekker gebly, sal beslis weer.

Alikreukel Akkommodasie se terugvoer

Louis en sy gesin is hartlike mense. Lieflike gesindheid en het hulle eenheid netjies gelos.

Alikreukel Akkommodasie
Heinrich V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich V

Pleasant, served what we needed.

See stars.

Amelia C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia C

Baie rustig. My kuiertjie terdeë geniet.

Die gasvrou en man was baie vriendelik en te gemoedkommend. Sal die gastehuis hoogs aanbeveel. Ek het lekker gebly.

Jannie V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie V

Vriendelike ontvangs, maar beurtkrag het ons onkant gevang. Lekker elektriese kombers of verwarmer sal die verblyf baie verbeter. Ook matjies op die sementvloer.

TV het nie gewerk nie.

Sanja C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanja C

Lekker braai-area! Lekker geslaap!

Dit was lekker om daar te bly! Het die inligting-boeke baie geniet en waardeer.

Johan D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Rustig.

Netjies en rustige verblyf wat alles bied wat benodig word.

Karin V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin V

Uitstekende waarde vir geld.

Baie netjies en skoon en het alles gehad vir een nag se oorslaap. Gasvrou baie behulpsaam om ons vroeër te laat ingaan dat ons betyds kan wees vir ons troue.

Morne K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K

Waarde vir geld en rustig.

Rustig en aangenaam. Ons gehou van die braai area wat ten volle toegerus is.

David V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V

Excellent location, safe and secure, warm hospitality and spotless accommodation.

Alikreukel offers a wonderful combination of genuine, warm hospitality, a great love for people, value for money, spotless accommodation and safe and secure surroundings. Would highly recommend it as a value for money stopover in Plettenberg Bay.

Anneke B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke B

Gemaklike skoon en netjiese kamer.

Ek het lekker gebly vir een aand by Alikreukel.

Annemie D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemie D

Clean and very comfortable accommodation close to Medic Clinical Hospital.

Accommodation is extremely clean - outside fully stocked lapa area where you can prepare food / good braai makes self-catering very comfortable. Enjoyed my stay (as I had to be close to Medi Clinic Plettenberg).

Alikreukel Akkommodasie se terugvoer

Liewe Annemie,
Jy was 'n wonderlike gas. Sien daarna uit om jou spoedig weer te ontvang by Alikreukel.
Mooi loop,
Ina Olivier

Alikreukel Akkommodasie
Gustav C - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav C

Beste plek wat ek in 'n baie lang the teëgekom het.

Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam, laat jou amper voel of jy by jou die huis is. Sal enige tyd weer hier slaap sonder om 2 keer te dink. Prys is ook baie goedkoop vir alles wat jy kry.

Anette K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette K

Moeite werd.

Ontvangs was baie vriendelik, kamer skoon en ruim en volledig toegerus.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taeping Place 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69e114270f622693dc9df84d777d4a596b38e5292bd8fd0c7f842e3cb3179dda4d55b45650f44a9aad23bd068a28fab2a151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 3 Taeping Place Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05199 23.36296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang