Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alikreukel Akkommodasie

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taeping Place 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Alikreukel Akkommodasie is in Plettenbergbaai geleë en bied gaste 2 moderne kamers net 2 km van die strand af.

Gaste kan Alikreukel 1 of Alikreukel 2 bespreek, wat albei 'n privaat ingang het. Alikreukel 1 is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl Alikreukel 2 met 'n dubbelbed ingerig is; elke kamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elkeen van die eenhede is toegerus met 'n TV met Netflix, WiFi-toegang, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.

Die gastehuis het 'n lieflike tuin en 'n lapa met braaigeriewe, skottelgoedwasgeriewe en kookgeriewe. Daar is parkeerplek.

Alikreukel Akkommodasie is net 1,5 km vanaf die sakearea en verskeie restaurante. Plettenbergbaai bied 'n verskeidenheid doendinge soos stap-, voetslaan- en fietsroetes, asook besienswaardighede soos Monkeyland, Noah's Park Wolf Sanctuary, Radical Raptors-rehabilitasiesentrum, Birds of Eden, en meer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Alikreukel Akkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Taeping Place 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alikreukel Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taeping Place 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69e114270f622693dc9df84d777d4a596b38e5292bd8fd0c7f842e3cb3179dda4d55b45650f44a9aad23bd068a28fab2a151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 3 Taeping Place Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05199 23.36296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang