Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alikreukel Akkommodasie

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taeping Place 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Alikreukel Akkommodasie is in Plettenbergbaai geleë, bied 2 moderne kamers en is net 2 km van die strand af.

Alikreukel 1 of Alikreukel 2 kan bespreek word en albei het privaat ingange. Alikreukel 1 het 2 enkelbeddens en Alikreukel 2 het 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kamer het ook 'n TV met Netflix, WiFi, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Bring asb. jou eie strandhanddoeke saam.

Die gastehuis het 'n lieflike tuin en 'n lapa met braai-, opwas en kookgeriewe. Daar is parkeerplek.

Alikreukel Akkommodasie is net 1,5 km vanaf die sakekern en verskeie restaurante. Plettenbergbaai bied verskeie doendinge, soos stap, wandelpaaie en fietsryroetes, asook besienswaardighede soos Monkeyland, Noag se Park, Wolfbewarea, Radical Raptors- rehabilitasiesentrum en Birds of Eden.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Gideon W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker plekkie met vriendelike mense. Baie tevrede. Baie lekker gebly. Sou graag langer wou bly. Oom en tannie is baie vriendelik en laat mens da...
Sien meer
Jun 2024
Ursula S
Saam met vriende
5.0
Great value for money. Lovely and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Johan D
Besigheidsreis
5.0
Gesellig en voldoen aan alle vereistes. Heerlike verblyf met daardie ekstra wat dit lekker maak om daar oor te slaap.
Mei 2024
Deon V
Gesin met klein kinders
5.0
Verblyf en tyd was baie lekker. Plek is oulik en sentraal geleë. Verblyf was baie netjies en skoon. Voldoende vir ons verblyf. Mense baie vriendelik.
Mrt 2024
Simone O
5.0
Heerlik gebly, pragtige kamer. Skoon en gesellig, perfek vir oornag en naby alles geleë in Plett. Baie goeie kliëntediens en opvolg.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Taeping Place 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alikreukel Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taeping Place 3, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69e114270f622693dc9df84d777d4a596b38e5292bd8fd0c7f842e3cb3179dda4d55b45650f44a9aad23bd068a28fab2a151?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 3 Taeping Place Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05199 23.36296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang