Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alikreukel B24

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Lionel A
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Home away from home. Great place, has everything you need and is close to the shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Goed gelee en waarde vir geld. Plek was mooi skoon en het alles wat jy nodig het. Dis loopafstand van winkels en strand. Veilige kompleks wat baie stil was toe ons daar was. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Wonderlik. Baie netjiese plekkie, perfek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene P
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Leefbaar. Ja, netjiese plek. Beddens baie hard.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izéll H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Gemaklik en sentraal. Ons het lekker gebly by Alikreukel B24 tydens 'n tennis toernooi. Dit was skoon en netjies met alles wat nodig is. Ligging is fantasties aangesien dit so sentraal en veilig is en tienerkinders en ons kon Hartenbos te voet verken, so lekker naby aan winkels, restaurante en die strand en pretpark. In- en uitklok was maklik met duidelike instruksies. Dankie Alikreukel B24, ons het lekker en gemaklik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanica M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Loopafstand van strand, netjiese woonstel. Netjies, goed geleë, veilige woonstel met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riska H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Dit was baie lekker. Ons het baie lekker gebly. Dis 'n baie oulike plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie lekker wil nie eers terug huistoe nie. Baie lekker gebly. Rustig, stil en loopafstand van alles - restaurante, winkels en strand. Baie dankie. Sal baie vinnig weer kom vir vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victoria V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Convenient accommodation. Accommodation is close to shops and the beach, neat and safe we'll definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Gerieflik, goeie ligging, netjies. Die woonstel is gerieflik binne loopafstand van al die aktiwiteite. Dit is toegerus met alles wat jy mag nodig hê. Baie netjies en smaakvol. Ons het die kuier baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacuelene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaap De Goede-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjdboJmn3dHjHWbHAUbQGKZVDS6Xywe2tHd8PcToKuePdqKapea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 25 5 1 5 Kaap De Goede Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -34.12610211986 22.11539222676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang