Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alikreukel B24

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacuelene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Alikreukel B24
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lionel A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel A

Home away from home.

Great place, has everything you need and is close to the shops.

Nic C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nic C

Goed gelee en waarde vir geld.

Plek was mooi skoon en het alles wat jy nodig het. Dis loopafstand van winkels en strand. Veilige kompleks wat baie stil was toe ons daar was. Sal weer daar bly.

Mariette S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S

Wonderlik.

Baie netjiese plekkie, perfek geleë.

Charlene P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene P

Leefbaar.

Ja, netjiese plek. Beddens baie hard.

Izéll H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izéll H

Gemaklik en sentraal.

Ons het lekker gebly by Alikreukel B24 tydens 'n tennis toernooi. Dit was skoon en netjies met alles wat nodig is. Ligging is fantasties aangesien dit so sentraal en veilig is en tienerkinders en ons kon Hartenbos te voet verken, so lekker naby aan winkels, restaurante en die strand en pretpark. In- en uitklok was maklik met duidelike instruksies. Dankie Alikreukel B24, ons het lekker en gemaklik gebly.

Joanica M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanica M

Loopafstand van strand, netjiese woonstel.

Netjies, goed geleë, veilige woonstel met alles wat jy nodig het.

Riska H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riska H

Dit was baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Dis 'n baie oulike plekkie.

Vincent D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vincent D

Baie lekker wil nie eers terug huistoe nie.

Baie lekker gebly. Rustig, stil en loopafstand van alles - restaurante, winkels en strand. Baie dankie. Sal baie vinnig weer kom vir vakansie.

Victoria V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria V

Convenient accommodation.

Accommodation is close to shops and the beach, neat and safe we'll definitely book again.

Arnold V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold V

Gerieflik, goeie ligging, netjies.

Die woonstel is gerieflik binne loopafstand van al die aktiwiteite. Dit is toegerus met alles wat jy mag nodig hê. Baie netjies en smaakvol. Ons het die kuier baie geniet.

Annerene V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annerene V

Gemaklik en rustig.

Plek was skoon en netjies.

Verna D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Verna D

Netjiese skoon akkomodasie. Goed geleë.

Netjiese skoon akkomodasie. Goed geleë. Veilig.

Charmay P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmay P

Uitstekend.

Alles soos op advertensie.

Chantall K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantall K

Wonderlike tyd gehad.

Sal enige tyd aanbeveel en weer gaan.

Gerritt P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerritt P

Baie goeie ligging, baie lekker gebly.

Die plek is sentraal geleë, voel veilig en is loopafstand van alles af, baie tevrede met die plek.

Karmi R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karmi R

Goeie ligging, behulpsame eienaars.

Kon net parkeer en die area, waterpark, eetplekke en strand te voet bereik. Swembad is 'n groot aanwins binne in die kompleks. Skoon en netjies.

Charlton J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton J

Relaxing

Perfect get away perfect location we just love it

Jan V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jan V

Na 'n lang reis, geen toiletpapier in die badkamer. Het 'n sakkie met koffie gemis.

Ons weet dit is 'n self-catering, maar hoekom kan jy mense nie welkom laat voel om na 'n lang reis te sorg dat daar 'n rol toiletpapier en koffiegeriewe is vir 1 dag?

Alikreukel B24 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Daar moes wel toilet papier in die woonstel gewees het. Let asb op dat u ook nie die volle rekening betaal het soos per ons besprekings epos aan u gestuur nie.

Alikreukel B24
Bertus M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus M

Uitstekend.

Dit is 'n pragtige plek naby alles en skoon en netjies.

Alikreukel B24 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Alikreukel B24
Francois J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Baie netjies met nuwe meubels.

Parkering moeilik met groot voertuig as gevolg van kleiner spasie tussen afdakke en skadunetstruktuur se raam wat dit bemoeilik.

Alikreukel B24 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, parkering in die kompleks word vooraf geallokeer na die betrokke woonstelle.

Ek sal wel dit met die trustees van die kompleks opneem aangesien die strukture buite die woonstel buite ons beheer is.

Alikreukel B24
Sarah S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah S

Was wonderlik en baie goed georganiseer.

Sal enige tyd vir mense aanbeveel. Baie sentraal geleë, naby strand en winkels. Baie netjies en skoon.

Alikreukel B24 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Alikreukel B24
Timothy Sedrick A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Timothy Sedrick A

Rustig, stil en bevredigend.

Veilige en stil kompleks, beslis nie geskik vir kinders nie. Hierdie kompleks sal ek aanbeveel vir volwassenes sonder klein kinders wat die rustige, stil atmosfeer geniet. Baie om te doen en te besigtig naby en om die kompleks. Ons het ons kuier geniet.

Alikreukel B24 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Alikreukel B24
Estelle D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D

Beslis 'n móét verblyf en wegbreek.

Alikreukel B24 is beslis 'n netjiese versorgde eenheid met alle geriewe waaraan 'n mens kan dink. Die eenheid is "super" netjies en baie gerieflik geleë. Die eienaar, Jacqueline, is so vriendelik en behulpsaam. Sal dit beslis aanbeveel vir alle gesinne met tieners. Dis lekker naby aan die strand en alle geriewe. Ma's en Pa's kan ontspan en alles is loopafstand en veilig vir die tieners.

Alikreukel B24 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer.

Alikreukel B24
Heinrigh V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrigh V

Dit was gerieflik en skoon en baie goed geleë.

Pragtig en sal definitief weer gebruik maak daarvan.

Alikreukel B24 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering.

Alikreukel B24
Richard V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Richard V

Baie teleurgesteld in die plek.

Die blinders is stukkend in al die vertrekke. Daar is geen plek vir kruideniersware. Die bad met die skuifdeure is by verre te ongemaklik. Daar is net van die kaste beskikbaar en dan stoor hulle nog skoonmaaktoerusting in die wat gebruik kan word? Die swakste verblyf wat ek nog in my lewe gesien het. Het ook nie die 40% deposito teruggekry nie?

Alikreukel B24 se terugvoer

Goeie dag

Ek is baie jammer om te verneem van u 1 aand se verblyf in ons woonstel. Die 40% deposito is terug betaal aan u en die bewys van betaling is aan u gestuur binne 3 dae nadat u uit die woonstel uit is. U bespreking was vir 14 nagte en u wou na 'n ander woonstel skuif, wat buite ons beheer is omdat ons nie ander woonstelle het nie. Volgens die kansellasie terme was ons onder geen verpligting om die balans van die bespreking terug te betaal nie maar het nog steeds die 40% betaal.

Alikreukel B24
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaap De Goede-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjdboJmn3dHjHWbHAUbQGKZVDS6Xywe2tHd8PcToKuePdqKapea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 25 5 1 5 Kaap De Goede Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -34.12610211986 22.11539222676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang