Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alikreukel B24

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaap De Goede-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Alikreukel B24 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, sowat 200 meter vanaf die strand in Hartenbos. Die kompleks is naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante en ATKV-pretpark geleë.

Hierdie volledig gemeubileerde woonstel op die tweede verdieping (geen hysbak) beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Daar is 2 slaapbanke in die oopplan-leefarea. Die badkamer het slegs 'n stort.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en ander nodige elektriese toebehore. Die aangrensende leefarea het ook 'n 32-duim-platskerm-TV met 'n volledige pakket DStv-dekodeerder.

Die leefarea maak oop op 'n balkon. Die kompleks beskik oor 'n waskamer wat met munte werk. Veilige onderdakparkeerplek is vir 1 motor gereserveer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Lionel A
Saam met lewensmaat
5.0
Home away from home. Great place, has everything you need and is close to the shops.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Nic C
Saam met lewensmaat
5.0
Goed gelee en waarde vir geld. Plek was mooi skoon en het alles wat jy nodig het. Dis loopafstand van winkels en strand. Veilige kompleks wat baie sti...
Sien meer
Apr 2024
Mariette S
Saam met vriende
5.0
Wonderlik. Baie netjiese plekkie, perfek geleë.
Apr 2024
Charlene P
Gesin met tieners
5.0
Leefbaar. Ja, netjiese plek. Beddens baie hard.
Mrt 2024
Izéll H
Gesin met tieners
5.0
Gemaklik en sentraal. Ons het lekker gebly by Alikreukel B24 tydens 'n tennis toernooi. Dit was skoon en netjies met alles wat nodig is. Ligging is fa...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacuelene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kaap De Goede-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alikreukel B24 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaap De Goede-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjdboJmn3dHjHWbHAUbQGKZVDS6Xywe2tHd8PcToKuePdqKapea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 25 5 1 5 Kaap De Goede Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -34.12610211986 22.11539222676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang