Alikreukel B28
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaap De Goede Hoop-laan, Eenheid B28 Alikreukel, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R2 875 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Alikreukel B28 is 'n knus selfsorgwoonstel in die hartjie van Hartenbos. Hierdie woonstel is die ideale verblyf vir familie en vriende wat naby die strand wil wees.
Dié eenheid is op die tweede verdieping en bied slaapplek aan tot 8 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer is op die solderkamer geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer wat toegerus is met 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word nie voorsien nie.
Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas, konveksie-mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV met DStv. Toegang tot gratis WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea maak oop na 'n balkon.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en 1 veilige parkeerplek van die straat af. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en doendinge.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Kaap De Goede Hoop-laan, Eenheid B28 Alikreukel, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaap De Goede Hoop-laan, Eenheid B28 Alikreukel, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang