Alikreukel B28
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaap De Goede Hoop-laan, Eenheid B28 Alikreukel, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R2 875 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Alikreukel B28 is 'n knus selfsorgwoonstel wat in die hartjie van Hartenbos geleë is. Hierdie woonstel is ideaal vir familie en vriende wat naby die strand wil bly.
Dié eenheid is op die tweede verdieping, bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer is op die solder en het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Gaste in die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word nie voorsien nie.
Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, konveksie-mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n TV met DStv en gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en aktiwiteite.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Ligging
- Kaap De Goede Hoop-laan, Eenheid B28 Alikreukel, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Hartenbos Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaap De Goede Hoop-laan, Eenheid B28 Alikreukel, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang