Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alikreukel b29

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Lindie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlike, ontspanne verblyf. Pragtige plek. Alles wat jy benodig, is in die woonstel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aubrey H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Alikreukel is 'n wonderlike woonstel stil en rustig dit is naby alles geleë. Woonstelblokke is naby alles geleë, stapafstand om die plek beter te leer ken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-mari D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Heerlik gekuier in goed ingerigte woonstel. Netjies, als wat jy nodig het vir heerlik kuier en ontspan. Volledig ingerig, met binnebraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel C
Lang verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2024

Ideale plek vir groter gesinne. Baie netjies en gerieflik ingerig. Baie netjies en skoon. Loopafstand van winkels en strand.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hannerie D
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Perfek. Adres is perfek. Stapafstand naby alles. Woonstel is goed toergerus. Die 2de kuier vertrek is 'n groot bonus vir gesinne met tieners.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

As jy een keer in Alikreukel B29 gebly het sal jy weer wil teruggaan. Oorspronklik wou ons B30 gehad het omdat ons van tevore daar gebly het. Heloise het voorgestel ons bespreek B29 omdat beide woonstelle dieselfde lyk en gemeubileerd is. Ons is nie spyt dat ons die voorstel aanvaar het nie. Als wat ons nodig gehad het was daar en in goeie werkende toestand. Sal beslis weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene P
Kort verblyf
5.0
Nov 2022

Gerieflik, netjies en veilig! Julle plek is so mooi, vrolik, baie volledig ingerig en lokasie is gemaklik, kon loop waar ons wou wees. Sal dit beslis aanbeveel en onthou vir toekomstige kuiertjies in Hartenbos. Nogmaals baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza O
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Baie netjies en veilig en naby alles. Die eienaar het regtig baie moeite gedoen. Dit het regtig ons vakansie die moeite werd gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Beautiful home away from home. Definitely will be back, stunning place with everything you need and so much to do in walking distance. My new holiday home in Hartenbos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anthonie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Stapafstand van alles! Vier slaapkamers was 'n bonus. WiFi, 3 TV's en skottelgoedwasser was heerlik gerieflik. Kombuis baie goed ingerig met alles wat jy nodig het. So naby strandfrontsentrum, kan stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Heloise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 278

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kaap de Goede-weg 40, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYzMjQ4YTRmLTgxZDctNDRlZi1iYzM4LTk3MDA2MjgwMDUwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 6 mense 48 5 1 5 40 Kaap De Goede Hoop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.126193603723 22.115499973297

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang